Donker spore

1944 Afrikaanse rolprent

Die rolprent moet nie met die gelyknamige dokumentêre reeks wat op kykNET uitgesaai is verwar word nie.

Donker Spore is 'n swart en wit Afrikaanse rolprent wat in 1944 uitgereik is. Die film is gebaseer op C.J. Langenhoven se boek, "Donker Spore: 'n Verhaal uit Ladismith".

Donker Spore
RegisseurThomas Block
ProduksieleierLouis Wiesner
DraaiboekC.J. Langenhoven
MetEsther Mentz
Gideon Roos
KinematografieMerl La Voy
Danie Wium
RedigeerderLouis Wiesner
AteljeeUtolo Beperk
Uitgereik5 Oktober 1944
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Genrewysig

Die rolprent is 'n drama. Dit het geen ouderdomsperk nie.

Hoofrolspelerswysig

  • Esther Mentz as Lina
  • Gideon Roos as Koos Kok
  • Jan Schutte as Sarel van Duine
  • Thomas Blok as Windskut
  • Hester Roux as Tant Treinie
  • Piet Meiring as die magistraat
  • Douglas Fuchs as dr. Du Toit
  • Chicken Pienaar as die staatsaanklaer
  • Betsie Duvenhage as Johanna Lootsman
  • Cisca Marais as Elsie
  • Jannie Botha as Steyn Vermeulen
  • Gus Cluver as redakteur
  • Louis Carney as Tys Lootsman

Storielynwysig

Sarel van Duine, vars uit die universiteit, doen aansoek vir werk as 'n verslaggewer by Die Burger. Hy beïndruk die redakteur, mnr Rompel, wat hom onmiddellik na Ladismith stuur om 'n skynbaar bonatuurlike moord te ondersoek. 'n Man genaamd Tys Lootsman is dood terwyl hy deur 'n pas huis toe gery het en, onverklaarbaar, is daar hoegenaamd geen leidrade nie. Sarel woon die verhoor by en bevriend die hoofgetuie, 'n plaaslike boer met die naam Koos Kok, wie die weduwee op soek na haar man vergesel het. Terwyl hy voorgee om agtergrond vir 'n reeks koerantartikels in te samel, ondersoek Sarel die moord tydens sy verblyf by oom Koos, tant Treinie en hul dogter, Liena. Naby hulle woon prof Mierdyk, een van Sarel se dosente, saam met sy dogter Elsie. Mierdyk het sedert die dood van sy vrou mal geword, terwyl 'n kluisenaar genaamd Windskut, wat selde gesien word, ook in die pas woon.[1]

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. ESAT, besoek op 6 November 2016
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media