Distikstoftrioksied

Chemiese verbinding

Distokstoftrioksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof met formule N2O3. Dit is die anhidraat van nitroësuur.

Eienskappe

Algemeen

NaamDistikstoftrioksied 
Ander namestikstof(III)oksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formuleN2O3
Molêre massa76,0116 g/mol
CAS-nommer10544-73-7[1]  
Voorkomsblou vloeistof (onder druk)[2]  
Reukonaangenaam
Fasegedrag
Smeltpunt-100,1 °C
Kookpunt+3,5 °C
Digtheid1,447 g/cm3 (l); 1,694 (s)
OplosbaarheidReageer met water 
Brekingsindeks1,531 °C 
ΔfHɵ (s)21,628 kcal/mol @0 K 
ΔfHɵ (l)12.03 kcal/mol @300 K[3]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Die eerste chemikus wat dit vervaardig het, is Gay-Lussac in 1816. Dit is 'n giftige en reaktiewe gas wat onder ligte druk 'n vloeistof vorm. By 'n temperatuur laer as -100,1 °C is dit 'n ligteblou vastestof wat smelt tot 'n diepblou vloeistof. By 'n temperatuur van omtrent 0 °C kry dit 'n groen kleur omrede daar in hierdie vloeistof 'n ontbindingsewewig plaasvind:

en

Die tetroksied is gelerig en saam met die blou kleur gee dit groen.[3]

Die stof reageer met water en vorm nitroësuur. Hierdie reaksie is in ewewig:

Die ewewigskonstante

N2O3 kan uit NO en N2O4 by -20 °C vervaardig word. 'n Ander metode is om 1:1 verdunde salpetersuur op arseen(III)oksied te drup teen 70 °C:

Distikstoftrioksied kan gebruik word om nitrosielsoute van sterk sure te vervaardig, soos NO+HSO4, NO+HSeO4 of NO+BF4

Verwysingswysig

  1. "Guidechem" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2014.
  2. "Cameo chemicals" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2017.
  3. 3,0 3,1 The Chemistry of Nitrogen: Pergamon Texts in Inorganic Chemistry K. Jones Elsevier, 2016, ISBN 1-4831-3962-X, ISBN 978-1-4831-3962-3
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media