Die square

Die Square is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1975 in Suid-Afrika uitgereik is. Die draaiboek en regie is deur Manie van Rensburg behartig. Cobus Rossouw speel die hoofrol as 'n Boer van die ou soort wat as die nuwe stem van die Afrikanerdom bestempel word. Hy verkrummel egter tot 'n patetiese figuur as sy vrou hom vir 'n ander man verlaat.

Manie van Rensburg
RegisseurManie van Rensburg
MetCobus Rossouw
Rika Sennett
Nic de Jager
Uitgereik1975
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Genrewysig

Die rolprent is 'n komiese drama. Dit het geen ouderdomsperk nie.

Hoofrolspelerswysig

Storielynwysig

Hannes Kruger is 'n konserwatiewe Afrikaner met 'n pragtige vrou. Sy verlaat Hannes as gevolg van sy "verkramptheid" en gaan bly by 'n sjarmante fotograaf. Hannes word tot voorsitter van Die Nuwe Afrikaner Party verkies, maar durf dit nie vir die ander sê nie. Haar foto pryk op al wat plakkaat in Johannesburg is en hy probeer tevergeefs om dit te verwyder. Uiteindelik kry hy haar en probeer haar oortuig dat hy verander het. Hy maak haar van voor af die hof met 'n afro-pruik en probeer haar oortuig dat hy nie 'n verkrampte "square" is nie, maar 'n nuwe Afrikaner wat gereed is vir nuwe uitdagings. Uiteindelik flop sy groot toespraak en word hy deur die skare uitgejou.

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media