Die wit sluier

(Aangestuur vanaf Die Wit Sluier)

Die Wit Sluier is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1973 uitgereik is. Dit is geskoei op ’n Springbokradio-vervolgverhaal deur Naomi van Niekerk. Dirk de Villiers was die regisseur.

Die Wit Sluier
RegisseurDirk de Villiers
ProduksieleierEmil Nofal
DraaiboekDirk de Villiers, Emil Nofal (draaiboek)
Naomi van Niekerk (radioverhaal)
MetMarié du Toit, Cobus Rossouw, Jan Bruyns, Sandra Kotze, Tromp Terre'blanche e.a.
VerspreiderMonarch Films
Uitgereik1973
Speeltyd80 min.
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Genrewysig

Die rolprent is 'n drama.

Akteurswysig

Van die akteurs is:

Storielynwysig

’n Jong gesin is met vakansie in die sneeubedekte berge van Switserland toe die seuntjie ernstig beseer word in ’n ongeluk. Die gesin se eenheid word versteur terwyl elkeen probeer om op sy eie sin te maak van die tragedie.

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media