Die Tuindwergies

Die Tuindwergies is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat bestaan uit Pieter de Jager (sang en akoestiese kitaar), Dawie de Jager (baskitaar), Emile Swiegers (leidkitaar en agtergrondsang), en Jean Swiegers (tromme). Naas van Jaarsveld is 'n voormalige lid. Hulle wen die MK-toekenning vir beste nuweling in 2011.

Die Tuindwergies
GenresCountry, folk, rock
LedePieter de Jager (sang en akoestiese kitaar)
Dawie de Jager (baskitaar)
Emile Swiegers (leidkitaar en agtergrondsang)
Jean Swiegers (tromme)
Gewese ledeNaas van Jaarsveld

Tuis gekweek EP (2009)wysig

Tuis gekweek is 'n kortspeler en word in 2009 vrygestel. Die snit "Kopskudkinders" bereik nommer-1 op Tuks FM se Top 30 en op Jacaranda FM se Top 10.

Terwyl die donker wolke dans (2012)wysig

Die Tuindwergies se tweede vollengte-ateljeealbum, Terwyl die donker wolke dans, word in 2012 uitgereik en dra invloede van country, folk, en rock. Die lirieke is deur Emile Swiegers en Pieter de Jager geskryf.

Die albumtitel is 'n liriek uit die eerste snit op die album, "Golwe / Terwyl die donker wolke dans", wat oor klimaatverandering gaan.[1] Hierdie snit word dan ook die eerste enkelspeler wat uit die album voortspruit.

Francois van Coke tree as gaskunstenaar op die koor van "Paar stappe voor" op.

"Meisie sonder sokkies" is 'n cover van die oorspronklike deur David Kramer.

Diskografiewysig

Vollengte-ateljeealbumswysig

  • 2010: Die Tuindwergies
  • 2012: Terwyl die donker wolke dans

Kortspelerswysig

  • 2009: Tuis gekweek EP

Verwysingswysig

  1. "Die Tuindwergies steek grense oor". Rooi Rose. 9 Julie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2018. Besoek op 10 November 2018.

Bronnewysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media