Die Son

Die Son is 'n Afrikaanstalige Suid-Afrikaanse poniekoerant gerig op die wit en bruin werkersklas.[1] Die Son is een van die snelgroeiendste koerante in Suid-Afrika en sy sirkulasie het reeds dié van Die Burger verbygesteek. In die Wes-Kaap verskyn dit as 'n dagblad, elders is dit 'n weekblad. Hulle hoofkantoor is in Kaapstad, en die uitgewer is Naspers.

'n Muur in die voorportaal van Die Son se kantore in die Naspers Sentrum in Kaapstad.

Die daaglikse sirkulasie van die dagblad in die Wes-Kaap was 97 135 in 2008 en 91 735 in die tweede kwartaal van 2013. In die tweede kwartaal van 2022 was dit 18 317, vergeleke met die ander twee Afrikaanse dagblaaie, Die Burger en Beeld, se 27 757 en 21 015.

Verwysingswysig

  1. "'n Verkenning van taalvariasie in die Afrikaanse poniekoerante Son en Sondag" (Akademiese artikel). LitNet. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 20 Mei 2017.

Bronnewysig

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media