Die Campbells

Die Campbells is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony (gebore 7 April) en Harry Campbell (gebore 8 April) bestaan. Hulle debuutalbum, You're My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.[1]

Die Campbells
Jare aktief2001 – nou
EtiketteCampbell Records
Webwerfdiecampbells.co.za
LedeTony Campbell
Harry Campbell

In 2010 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste sokkiedans-album vir Mamma Maria.[2]

Diskografie

  • 2001: You're My Mate / The New Boys
  • 2002: Rooi Rok Bokkie
  • 2003: Jy's Die Girl
  • 2004: Daar's Iets Innie Water
  • 2005: 21 Treffers "LIVE" DVD
  • 2006: Vat My Vas
  • 2007: Klein Bietjie Liefde
  • 2008: Doen Dit "LIVE" DVD
  • 2008: 30 Goue Sokkie Treffers
  • 2009: Keep It Country
  • 2009: Keep It Country "LIVE" DVD
  • 2009: Mamma Maria
  • 2009: Intiem Met Die Campbells DVD
  • 2010: Keep It Country Volume 2
  • 2010: Sjoe Sjoe Die Videos DVD
  • 2010: Komaan Kom Dans
  • 2011: Country Treffers "LIVE" DVD
  • 2011: Country Treffers Live
  • 2011: Grootste Platinum Treffers
  • 2012: Voet In Die Hoek
  • 2014: Fanta & Cola
  • 2015: Homegrown Country
  • 2015: Bapsfontein "LIVE" DVD
  • 2016: Bloed Is Dikker As Water

Verwysings

  1. Mense sal ons hoede onthou[dooie skakel], Beeld, 6 September 2002.
  2. Afrikaanse kunstenaars tops by Samas, Nuus24, besoek op 18 Maart 2010.

Sien ook

Eksterne skakels


Die Campbells

Die Campbells is \'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony (gebore 7 April) en Harry Campbell (gebore 8 April) bestaan. Hulle debuutalbum, You\'re My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.