Gryskopspeg

(Aangestuur vanaf Dendropicos griseocephalus)

Die Gryskopspeg (Dendropicos griseocephalus) is 'n algemene standvoël in digte boomveld en woud; dikwels in klein woudkolle en naby woudrande. Die voël is 17 – 19 cm groot en weeg 40 - 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive Woodpecker.

Gryskopspeg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. griseocephalus
Binomiale naam
Mesopicos griseocephalus
(Boddaert, 1783)

Verspreiding en leefgebiedwysig

Hierdie voëls kom in suidelike en suid-sentraal Afrika voor en het 3 subspesies:[1]

  • Dendropicos griseocephalus ruwenzori: van Angola tot sentraal Tanzanië suidelik tot Zimbabwe en Namibië.
  • Dendropicos griseocephalus kilimensis: noordelike en oostelike Tanzanië.
  • Dendropicos griseocephalus griseocephalus: van suidelike Mosambiek tot Suid-Afrika.

Sien ookwysig

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Dendropicos griseocephalus

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. BirdLife International (2012). "Dendropicos griseocephalus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media