Demografie van Eswatini

Eswatini (voorheen Swaziland) word oorwegend deur etniese Swazi's bewoon. Die bevolking bestaan ook uit 'n klein groepie Zoeloes en wit Afrikane, hoofsaaklik van Britse en Afrikaner-oorsprong. Eswatini is ook die tuiste van Portugese setlaars en swart vlugtelinge uit Mosambiek.

Mense van Eswatini, 2021; bevolking word in duisende aangedui.
Swazidansers lewer 'n vertoning in 'n kulturele dorpie

Tradisioneel is die Swazi's bestaansboere en herders, maar meeste van hulle werk nou in die regering asook in die formele groeiende stedelike ekonomie. Baie Swazi's werk ook in die myne in Suid-Afrika.

Die land se amptelike tale is Swazi ('n taal verwant aan Zoeloe) en Engels. Die regering en kommersiële besighede gebruik hoofsaaklik Engels. Asiërs, Afrikaners, Portugese, en swart Mosambiekers gebruik hulle eie tale.

Statistiekwysig

Bevolking:1,104,479 (Julie 2020)[1]

Ouderdomstruktuur:
0-14 jaar:33.63% (2020)
15-24 jaar:18.71% (2020)
25-54 jaar:39.46% (2020)
55-64 jaar:4.36% (2020)
65+ jaar:3.83% (2020)

Mediaan ouderdom:
totaal: 23.7 jaar
manlik: 22.5 jaar
vroulik: 24.7 jaar (2020)

Bevolkingsgroeikoers:0.77% (2020)

Geboortesyfer:24.5 geboortes/1,000 bevolking (2020)

Sterftesyfer:10.1 sterftes/1,000 bevolking (2020)

Swerfsyfer:-6.8 migrant(s)/1,000 bevolking (2020)

Geslagverhouding:
geboortes:1.03 manlik/vroulik (2020)
onder 15 jaar:1.00 manlik/vroulik (2020)
15-64 jaar:0.99 (2003 est.), 0.93 manlik/vroulik (2000)
65 jaar en oor:0.78 (2003 est.), 0.7 manlik/vroulik (2000)
totaale bevolking:0.99 (2003 est.), 0.95 manlik/vroulik (2000)

Kindersterftesyfer:
totaal: 42.8 sterftes/1,000 geboortes (2020), 108.95 sterftes/1,000 geboortes (2000)
vroulik: 38.2 sterftes/1,000 geboortes (2020)
manlik: 47.3 sterftes/1,000 geboortes (2020)

Lewensverwagting deur geboorte:
totale bevolking:58.6 (2020), 50.54 (2014), 33.22 (2005), 39.47 (2003),
manlik:56,5 (2020), 51.04 (2014), 32.49 (2005), 39.54 jaar (2000)
vroulik:60.7 (2020), 50.04 (2014), 33.98 (2005), 37.87 (2003)

Vrugbaarheidsyfer:2.52 kinders/vrou (2020), 3.92 kinders/vrou (2003), 5.87 kinders/vrou (2000)

MIV/VIGS - volwassene syfer:: 26.5% (2012), 33.4% (2001)

MIV/VIGS - mense met MIV/VIGS:: 212,900 (2012), 170,000 (2001)

MIV/VIGS - sterftes:: 5,500 (2012), 12,000 (2001)

Nasionaliteit:
selfstandige naamwoord:Swazi
byvoeglike naamwoord:Swazi

Verwysingswysig

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2018. Besoek op 11 Junie 2014.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media