Delphi-tegniek

Die Delphi-tegniek is die stelselmatige versameling van deskundige menings/inligting om in voorspellings te gebruik. Groepe kom nie van aangesig tot aangesig bymekaar nie. Hierdie tegniek word gebruik om algemene probleme op te los waar daar verskuilde agendas of persoonlike konflik is. Deelnemers werk alleen om oplossings vir die probleem te identifiseer. Hulle skryf dit neer en dien dit naamloos in. 'n Onbevooroordeelde waarnemer vergelyk hierdie idees en hersirkuleer dit. Die proses word herhaal totdat 'n oplossing bereik word waarmee almal saamstem. Die produkontwikkelingsbestuurder van 'n voorste kleremaatskappy kan hierdie tegniek gebruik om inligting onder deskundiges te versamel en só nuwe kleremodes vir tieners voorspel.

Die produkontwikkelingsbestuurder is die sentrale figuur. Hy wil die insette van die deskundiges hê. Hy ontwikkel eerstens 'n vraelys wat hulle moet voltooi — eenvoudige vrae. Tweedens som hy die antwoorde op en gee terugvoer in die vorm van nóg 'n vraelys. Hierdie siklus kan herhaal word om ál die inligting, wat die produkontwikkelingsbestuurder nodig het, in te win.

Verwysingswysig

  • Dinamiese Bedryfstudies deur Esterhuyse · Horn · Liebenberg, Kagiso, 2005

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media