Deelfontein

Deelfontein is klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting is primêr ontwikkel om die spoorweë van diens te wees, weens sy goeie watervoorsiening vir stoomlokomotiewe gedurende die vorige eeu. Tans is dit slegs 'n spoorweghalte op die Kaapstad-Johannesburg spoorlyn. Die naaste groot dorpe is De Aar en Richmond. Dit word as 'n spookdorp beskou.

Deelfontein
Dorpie
Deelfontein is in Noord-Kaap
Deelfontein
Deelfontein
Koördinate: 30°59′31″S 23°47′52″O / 30.99194°S 23.79778°O / -30.99194; 23.79778Koördinate: 30°59′31″S 23°47′52″O / 30.99194°S 23.79778°O / -30.99194; 23.79778
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitPixley ka Seme
Plaaslike MunisipaliteitEmthanjeni
Hoogte
,20,80 m (0,7 ft)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Die Yeomanry-hotel, een van die verlate en vervalle geboue op Deelfontein.

Geskiedeniswysig

Gedurende 1889 het Elias Adamstein, 'n immigrant uit Litaue, 'n hotel aan die westekant van die platform by Deelfonteinhalte gebou. Adamstein het 'n fortuin uit die verkoop van volstruisvere gemaak en het homself as 'n mededinger van Douglas Logan gevestig, wat onder andere Matjiesfontein langs die spoorlyn gebou het. Tien jaar later, tydens die Tweede Vryheidsoorlog, het die Britte 'n voorraadbasis, militêre hospitaal en 'n aansterkkamp hier gevestig. Adamstein het toe sy hotel Yeomanry genoem. Daar is 'n militêre begraafplaas van hele paar honderd Britse soldate hier.

Sien ookwysig

Bronwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media