Darius Dhlomo

Darius Mfana Temba Dhlomo (* 9 Augustus 1931, † 13 Junie 2015) was 'n Suid-Afrikaanse voormalige sokkerspeler, akteur, bokser, musikant en politieke aktivis.

Darius Dhlomo
Darius Dhlomo
Dhlomo in aksie vir Enschedese Boys (21 Oktober 1962)

Persoonlike besonderhede
Gebore9 Augustus 1931
Durban, Unie van Suid-Afrika
Sterf13 Junie 2015
Enschede, Nederland
Politieke partyPartij van de Arbeid

Naas sy boksloopbaan het hy uitgedraf as kaptein van die Baumannville City Blacks en die Natalse provinsiale sokkerspan. In 1958 het hy na Nederland verhuis om vir SC Heracles te speel. By Heracles was hy saam met Steve Mokone die eerste swart Suid-Afrikane in 'n Europese sokkerliga.

Met sy debuutwedstryd teen Rigtersbleek het hy onder die paviljoen verklee. Hy het nie besef dat Nederland nie 'n apartheidsbeleid toepas nie. Die aanvaller Joop Schuman het hom ingelig dat hy saam met sy wit medespelers kan aantrek.

In Nederland het hy ook vir Vitesse Arnhem, DHC Delft, HVV Tubantia en Enschedese Boys gespeel. By die Enschedese Boys het hy saam met die Nederlandse sokkerlegende Abe Lenstra uitgedraf.

Dhlomo was ook 'n aktiewe lid van die African National Congress. Daarom kon hy nie voor 1992 na Suid-Afrika terugkeer nie. Hy het in Enschede aangebly en was 'n aktiewe lid van die Partij van de Arbeid.

In die Nederlandse rolprent De Zwarte Meteoor (oor die lewe van Steve Mokone, 2000) het Dhlomo die rol van Steve Mokone vertolk.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media