Damaras

Die Damaras is 'n volk in Namibië wat vandag sowat 182 487[1] tel en wie se klassifikasie as negroïde volk sedert 1969 deur antropoloë bevraagteken word. Hulle verskil heeltemal van die Namas, met wie hulle 'n taal deel, en die ander swart stamme van Suider-Afrika. Oor die werklike herkoms van die Damaras kan net bespiegel word.

Damaras

Totale bevolking:182 487
Belangrike bevolkings  in:Namibië
Taal:Herero en Nama
Geloofsoortuiging:Afrika Tradisionele Godsdiens, Christene
Verwante etniese groepe:Bantoe, Namas
Die tradisionele tuisland van die Damaras

Die Damaras het verspreid in klein groepies sonder 'n sentrale gesag gewoon. Hulle het van veldkos en jag gelewe, het tabak aangeplant, koper ontgin en gesmelt en het handel gedryf met artikels van koper en seepsteen. Aan die einde van die 19de eeu het die Damaras hulle by Okombahe gevestig en daar met landbou begin.

Bronnelyswysig

  • Selle, Rianne (red.), SWA/Namibië Vandag, Afdeling Skakeldienste, Departement van Owerheidsake, Windhoek, 1988.

Verwysingswysig

  1. "The World Factbook — Central Intelligence Agency". www.cia.gov (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 2 Junie 2018.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media