Dagbreek Trust

Die Dagbreek Trust is 'n trust wat die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur in die oog het. Die trust befonds instellings en veldtogte wat Afrikaans bevorder (sien: Veldtog Afrikaans).[1]

Dagbreek Trust
TipeTrust
Gestig1953[1]
Hoofkantoor
SleutelpersoneDr Theuns Eloff (voorsitter)
Prof Somarie V Grey (ondervoorsitter)
Flip Buys (Trustee)
Jan Daniël Steinman de Bruyn (Trustee)
Bertus de Jongh (Trustee)
Astrid de Vos (Trustee)
Charles Erasmus (Trustee)
Ds Colin Hertzog (Trustee)
Prof Debra Meyer (Trustee)
Martie Prinsloo (Trustee)
Piet Smith (Trustee)
Eric Wasserman (Trustee)[2]
Gebied bedienSuid-Afrika
Webwerfdagbreektrust.com

Geskiedeniswysig

Die Dagbreek Trust is in 1953 gestig deur aandeelhouers van Dagbreekpers Beperk. Die trust is gestig met die hoofdoel om stemregbeheer oor Dagbreek Pers Beperk te behou. In 1964 het Dagbreek Pers Beperk en Afrikaanse Pers Beperk saamgesmelt om die nuwe persmaatskappy Afrikaanse Pers (1962) Beperk te vorm. Voor die samesmelting het die Afrikaanse Pers Beperk ook 'n trust bestuur naamlik die Afrikaanse Persfonds. Dit is op 11 April 1935 gestig deur Afrikaanse Pers Beperk. Na die samesmelting in 1962 het die Afrikaanse Persfonds ook saamgesmelt met die Dagbreek Trust, maar het egter die naam "Dagbreek Trust" behou en nie voorgegaan as "Afrikaanse Persfonds" nie.[1]

Bedrywighedewysig

In 2016 het die trust 'n projek geloods met die naam Veldtog Afrikaans om die Afrikaanse taal te bevorder en as 'n handelsmerk te vestig. So het die webwerf afrikaans.com tot stand gekom.[3]

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 Dagbreek Trust. ""Ons Agtergrond"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2019. Besoek op 29 Junie 2017.
  2. Dagbreek Trust. ""CV'S VAN TRUSTEES EN BEAMPTES"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2019. Besoek op 29 Junie 2017.
  3. afrikaans.com. ""Oor Ons"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 29 Junie 2017.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media