Constantin von Ettingshausen

Constantin Freiherr von Ettingshausen (of Baron Constantin von Ettingshausen) (16 Junie 1826 in Wene - 1 Februarie 1897 in Graz) was 'n Oostenrykse plantkundige wat bekend was vir sy paleobotaniese studies van flora uit die Tersiêre era. Hy was die seun van fisikus Andreas von Ettingshausen.[1]

Constantin von Ettingshausen
Gebore16 Junie 1826
Wene
Oorlede1 Februarie 1897 (op 70)
Graz
NasionaliteitOostenryker
VakgebiedPlantkunde
Instelling(s)Graz

Biografiewysig

In 1848 het hy as dokter in Wene gegradueer en in 1854 'n professor in plantkunde en natuurhistoriese geskiedenis by die mediese en chirurgiese militêre akademie in Wene geword. In 1871 is hy bevorder tot professor in plantkunde in Graz, 'n posisie wat hy tot die einde van sy lewe behou het.

Vanaf 1876 het hy herhaaldelike besoeke aan Londen gebring, waar hy versamelings by die Natuurhistoriese Museum gereël het.[2] Hy is vereer vir sy navorsing oor die Tersiêre flora van verskillende dele van Europa, en op die fossielflora van Australië en Nieu-Seeland. Die uitgestorwe genus Ettingshausenia (familie Vitaceae) is deur August Wilhelm Stiehler (1857) na hom genoem.[3][4]

Die standaard outeursafkorting Ettingsh. word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Publikasieswysig

  • Physiotypia plantarum austriacarum (met Alois Pokorny), 1856.
  • Physiographie der Medicinal Pflanzen (1862).
  • Die Farnkruter der Jetztwelt zur Untersuchung and Bestimmung der in den Formationen der Erdrinde eingeschiossenen Uberreste von vorweltlichen Arten dieser Ordnung nach dem Flächen-Skelet bearbeitet (1865).
  • "A Monograph of the British Eocene Flora" (met John Starkie Gardner), vol. 1. Filices, 1879-82. -- vol. 2. Gymnospermæ, deur J. Gardner. 1883-86.
  • "Contributions to the Tertiary flora of Australia" (vertaal deur Arvid Neilson, 1888).
  • "Contributions to the knowledge of the fossil flora of New Zealand" (vertaal deur C. Juhl, 1890).[5]

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Bronnewysig


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media