Constantianek

Lae bergpas oor die Tafelbergreeks in Kaapstad, Suid-Afrika

Constantianek is ’n lae bergpas oor die Tafelbergreeks in Kaapstad, Suid-Afrika. Dit verbind Constantia met Houtbaai in die weste. Dit is een van drie passe wat Houtbaai met die res van die stad verbind en, saam met Ou Kaapse Weg, een van die twee passe oor die bergreeks tussen die middestad en die Vishoekvallei.

Die kruising by Constantianek.
’n Bord wat Constatianek aandui.

Die hoogste punt van die pas is 212 m. Drie paaie kom daar bymekaar: Rhodesrylaan, Constantiaweg en Houtbaaihoofweg. Dit is die hoogste punt van die Twee Oseane-marathonroete.[1]

Baie staproetes begin by Constantianek. Jan van Riebeeck het dit "Clooffpas" genoem toe hy dit op 23 Maart 1657 oorgesteek het.[2] Constantia Nek Restaurant, die oudste restaurant in Kaapstad,[3] is ook hier geleë.

Die berghange by Constantianek is bedek met Skiereilandgraniet-fynbos, ’n bedreigde florasoort wat inheems aan Kaapstad is en nêrens anders voorkom nie.

Verwysingswysig

  1. "Ultra Route, Two Oceans Marathon" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2016. Besoek op 25 September 2014.
  2. Burman, Jose. "The History of the Nek Restaurant" (in Engels). Constantia Nek Restaurant. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2015. Besoek op 25 September 2014.
  3. "Constantia Nek Restaurant" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2018. Besoek op 31 Desember 2009.

Skakelswysig

Koördinate: 34°0′43″S 18°24′20″O / 34.01194°S 18.40556°O / -34.01194; 18.40556

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media