Comore-eilande

(Aangestuur vanaf Comore)

Die Comore-eilande (Arabies: جزر القمر, Juzur al-Qumur / Qamar; Frans: Comores), amptelik die Unie van die Comore (Comoraans: Udzima wa Komori, Frans: Union des Comores, Arabies: الاتحاد القمري al-Ittiḥād al-Qumurī / Qamarī), is 'n eilandnasie in Oos-Afrika in die Indiese Oseaan net noord van die Mosambiekkanaal. Dit is tussen die noordooste van Mosambiek en die noordweste van Madagaskar geleë. Landbou, veral speserye, is die vernaamste bron van inkomste. Dit is 'n lidland van die Afrika-unie.[4]

Unie van die Comore-eilande
Union des Comores (Frans)
Udzima wa Komori (Comoraans)
الاتحاد القمري (Arabies)
Vlag van die Comore-eilandeSeël van die Comore-eilande
VlagSeël
Nasionale leuse: وحدة، تضامن، تنمية (Arabies)
Unité – Solidarité – Développement (Frans)
(Afrikaans: "Eenheid – Solidariteit – Ontwikkeling")
Volkslied: Udzima wa ya Masiwa
(Comoraans vir: "Die eenheid van die Groot Eilande")
Ligging van die Comore-eilande
HoofstadMoroni

11°41′S 43°16′O / 11.683°S 43.267°O / -11.683; 43.267

Grootste stadMoroni
Amptelike taleComoraans, Arabies en Frans
Regering Federale presidensiële
republiek
Azali Assoumani
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van Frankryk


6 Julie 1975
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
2 034a km2  (178ste)
727 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2016-skatting
 - Digtheid
 
795 601b (163ste)
392 / km2 (25ste)
1015,3 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2017-skatting

$1,329 miljoen[1] (179ste)
$1 567[1] (179ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2017-skatting

$657 miljoen[1] (185ste)
$774[1] (158ste)

MOI (2015) 0,497[2] (160ste)  –  laag
Gini (2004)64,3[3] –  baie hoog
GeldeenheidFrank (KMF)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD.km
Skakelkode+269
a. Uitsluitend Mayotte.
b. Uitsluitend Mayotte.
Nasa-Satellietbeeld van die Comore-eilande in April 2002
Kaart van die Comore-eilande

Die Comore-eilande bestaan uit die eilande Grande Comore (Ngazidja), Mohéli (Mwali), Anjouan (Nzwani) en maak ook aanspraak op die Franse oorsese gebied Mayotte. Dit het 'n oppervlakte van 2 034 km² (uitsluitend Mayotte) en 'n bevolking van 796 000 (uitsluitend Mayotte) in 2016 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Moroni.

Die Comore verklaar hulle in 1975 onafhanklik van Frankryk. Sedertdien is daar al 20 staatsgrepe op dié eilande uitgevoer, verskeie deur die huursoldaat Bob Denard. Onder druk van Suid-Afrika se Thabo Mbeki en die Afrika-unie het die eerste vreedsame verkiesings in 2006 plaasgevind, maar die land bly arm. In Augustus 2017 het die Comore-eilande by die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap aangesluit.

Die vulkaniese binneland wissel van hoë berge tot lae heuwels. Die tweede selakant is op 20 Desember 1952 by Anjouan gevang.

Geografiewysig

Die Comore-eilande bestaan uit drie outonome eilande:

NaamHoofstadBevolkingOppervlakteDigtheidVlag
Grande Comore (Ngazidja)Moroni345 0001 012,9 km²341/km²
Anjouan (Nzwani)Mutsamudu240 000424 km²566/km²
Mohéli (Mwali)Fomboni40 000290 km²138/km²

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) "Comoros". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 28 Oktober 2017.
  2. "2016 Human Development Report" (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2016. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 28 Oktober 2017.
  3. (en) "GINI index". Wêreldbank. Besoek op 26 Julie 2013.
  4. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Bronnewysig

Algemeen

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media