Bosvaderlandswilg

(Aangestuur vanaf Combretum kraussii)

Die Bosvaderlandswilg (Combretum kraussii) is 'n middelgroot tot groot boom[1] van oostelike Suid-Afrika, Eswatini en suidelike Mosambiek, wat binne of in die omgewing van woude aangetref word.[2] Die spesienaam roep Dr. F. Krauss in herinnering wat van 1838 tot 1840 'n versameltoer na Suid-Afrika onderneem het.[1]

Bosvaderlandswilg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Rosids
Orde:Myrtales
Familie:Combretaceae
Genus:Combretum
Spesie:
C. kraussii
Binomiale naam
Combretum kraussii
Hochst., 1844
Sinonieme
  • Combretum nelsonii Dümmer
  • Combretum woodii Dümmer

Die plant se FSA-nommer is 540. [3] In Engels staan die boom bekend as forest bushwillow.[2]

Kenmerkewysig

Die bome is half-bladwisselend, aangesien lenteblare die ou loof net deels vervang. Hierdie woudbome word in die laatlente opvallend, wanneer hul vars blare verkleur na 'n bleek, byna wit kleur, voor dit teen midsomer na groen terugverkleur.[4] In die winter word die lower deels rooi of pers, wat net voor die blomtyd gewissel word.[5] Die vars trosse viervlerkige vrugte het aanvanklik 'n kleurryke rooi tot geelrooi kleur, voor dit verdroog na midbruin.[4]

Verwantskappewysig

Die spesie is naverwant aan Combretum nelsonii[2][5] wat in meer rotsagtige habitat voorkom, en toon 'n ooreenkoms met Combretum woodii, 'n plant met groter blare en soortgelyke verspreiding, alhoewel in bosveld.[2]

Galerywysig

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 Le Roux, Lou-Nita. "Combretum kraussii" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2016. Besoek op 14 Oktober 2011.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Van Wyk, Piet (1997). Field Guide to the Trees of Southern Africa. Kaapstad: Struik. p. 332. ISBN 1-86825-922-6.
  3. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  4. 4,0 4,1 Palgrave, K.C. (1984). Trees of Southern Africa. Kaapstad: Struik. p. 670. ISBN 0-86977-081-0.
  5. 5,0 5,1 Pooley, Elsa (1997). The Complete Field Guide to Trees of Natal, Zululand & Transkei. Durban: Natal Flora Publications Trust. p. 358. ISBN 0-620-17697-0.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media