Cobus Rossouw

Cobus Rossouw (28 Maart 1933 - ) is ’n Afrikaanse akteur en ’n pionier van die Afrikaanse toneel. Hy het in verskeie groot rolprente, TV-reekse en toneelstukke gespeel, maar het nooit in enige sepies verskyn nie.

Cobus Rossouw
Geboorte28 Maart 1933 (1933-03-28) (91 jaar oud)
Marydale, Noord-Kaap
NasionaliteitSuid-Afrika
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rossouw maak sy rolprentdebuut in 1965 in Debbie. Daarna het hy in tientalle rolprente verskyn, onder ander in Die Kandidaat, Die wildsboudjie en Jannie totsiens. Onder sy groot verhoogrolle is Koning Lear, Richard III, Hamlet, Oom Wanja en Die idoot. In 1971 ontvang Rossouw die Erepenning vir Toneelkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Biografiewysig

Rossouw is op 28 Maart 1933 op Marydale naby Prieska in die Noord-Kaap gebore. Sy pa was Jacobus Francois Rossouw en sy ma Susan Greyling. Hy was een van drie kinders, met 'n suster, Ria, en 'n boetie, Jannie, wat jonk oorlede is.[1]

Hy was ’n skaam seun en onbetrokke by skoolaktiwiteite. Later matrikuleer hy van die Hoërskool Jan van Riebeeck.

In 1965 is hy met Sandra Kotzé getroud. Hulle het drie kinders, Wilmien, ’n skrywer en regisseur, Cobus, ’n TV- en rolprentregisseur, en Susan, ’n rolverdelingsregisseur.

Filmografiewysig

en andere.

TVwysig

Van die TV-reekse waarin hy verskyn het, sluit in Die Sonkring.

Toekenningswysig

Hy is op 3 Februarie 2011 tydens kykNET se Fiestas vereer vir sy lewensbydrae tot die Afrikaanse teater.[2]

Verwysingswysig

  1. "Cobus Rossouw op 80!". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2013. Besoek op 28 Januarie 2014.
  2. kykNET deel eerste Fiestas uit Geargiveer 7 Februarie 2011 op Wayback Machine, Die Burger, 4 Februarie 2011.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media