CiteSeerX

CiteSeerx (oorspronklik CiteSeer genoem) is ’n openbare soekenjin en digitale biblioteek vir wetenskaplike en akadamiese geskrifte, veral op die gebied van rekenaarwetenskap en inligtingkunde. CiteSeer word beskou as ’n voorloper van akademiese soekgereedskap soos Google Scholar en Microsoft Academic Search. CiteSeer-enjins en -argiewe soek gewoonlik net na dokumente op openbare webtuistes en nie op uitgewers se webtuistes nie. Gevolglik word skrywers wie se geskrifte vrylik beskikbaar is beter verteenwoordig.

Die doel van CiteSeer is om toegang tot akademiese en wetenskaplike inligting te verbeter. As ’n diens sonder winsbejag waartoe enigiemand toegang het, word dit beskou as deel van die vryetoegangbeweging om groter toegang tot wetenskaplike geskrifte te bewerkstellig. Om vrye data te bevorder deel CiteSeerx sy data vir niekommersiële gebruik onder ’n Creative Commons-lisensie.[1]

Verwysingswysig

  1. "CiteSeerX Data Policy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2012. Besoek op 10 November 2015.

Skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media