Christuskerk, Windhoek

Die Evangelies-Lutherse Christuskirche in Windhoek, Namibië, is op inisiatief van pastoor Wilhelm Anz in April 1896 beplan, deur die argitek Gottlieb Redecker ontwerp en tussen 1907 en 1910 opgerig. Die inwyding het op 16 Oktober 1910 plaasgevind.[1] Die kerk is tans een van die bekendste bakens in die Namibiese hoofstad.

Die Christuskerk in Windhoek

Geskiedenis en argitektuurwysig

Die kerk is in die Neoromaanse styl met Art Nouveau-elemente ontwerp en op 'n helling in Sentraal-Windhoek, die historiese middestad, opgerig. Ná die einde van die oorloë tussen die Duitse koloniale magte en die Nama's, Herero's en Ovambo's is die kerk in 1910 as Vredeskerk ingewy.

Die kerktoring met 'n hoogte van 42 meter is net soos die res van die kerkgebou van kwartssandsteen gebou. Die enigste uitsonderings is die portaal en die altaar waarvoor Carrara-marmer gebruik is. Die sandsteen is die enigste inheemse boumateriaal wat deur die Guche-Ganus-plaas sowat 30 kilometer buite Windhoek verskaf is. Die gebrandskilderde vensters in die altaarruimte is in Neurenberg, Duitsland vervaardig en deur keiser Wilhelm II aan die gemeente geskenk. Die kerkorrel is in Ludwigsburg naby Stuttgart gebou. Die Christuskerk se drie klokke is deur Franz Schilling in die klokkegietery te Apolda, Thüringen, gegiet. Dr. Seitz het die altaarskildery in 1914 geskenk: 'n nabeelding van Rubens se Opwekking van Lasarus deur Clara Berkowski van Berlyn.

Fotogalerywysig

Aktueelwysig

Historieswysig

Verwysingswysig

  1. (de) Conny von Dewitz: Windhoek - Der kleine Stadtführer. Windhoek: Kuiseb Verlag 2009. ISBN 978-3-941602-17-5

Eksterne skakelswysig

Koördinate: 22°34′4″S 17°5′14″O / 22.56778°S 17.08722°O / -22.56778; 17.08722

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media