Cheslin Kolbe

Suid-Afrikaanse rugbyspeler

Cheslin Kolbe (gebore te Kraaifontein op 28 Oktober 1993) is 'n rugbyspeler wat vir die Stormers in Superrugby gespeel het, en mees onlangs vir Toulouse in die Top14 in Frankryk speel.[1] Sy gewone posisie is vleuel of heelagter. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.

Cheslin KolbeSportportaal
Cheslin Kolbe 2017.jpg
Cheslin Kolbe in 2017
Geboortedatum28 Oktober 1993 (1993-10-28) (28 jaar oud)
GeboorteplekKraaifontein, Suid-Afrika
Lengte1,71 m
Massa80 kg
SkoolHoërskool Brackenfell, Kaapstad
Vername familieWayde van Niekerk (neef)
BeroepProfessionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Vleuel
Professionele / senior klubs
JareKlub / spanWeds(pte)
2017-2021
2021–
Toulouse
Toulon
82
1
(172)
(0)
korrek soos op 26 Junie 2021.
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2013–2017Westelike Provinsie46(65)
korrek soos op 26 Junie 2021.
Superrugby
JareKlub / spanWeds(pte)
2013–2017Stormers49(74)
korrek soos op 26 Junie 2021.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2013
2018-
Junior Bokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
5
20
(10)
(45)
korrek soos op 16 Julie 2022.
Nasionale Sewesspan
JareLandToernooie
2015–2016Suid-Afrika(30 weds.)
korrek soos op 26 Junie 2021.

Skoolloopbaan

Hy matrikuleer aan Hoërskool Brackenfell in Kaapstad, Suid-Afrika.[2][3]

Persoonlike lewe

Kolbe is die neef van die Suid-Afrikaanse naelloper Wayde van Niekerk wat in die 200 m en 400 m naellope kompeteer.[4]

Verwysings

  1. "Player Profile Cheslin Kolbe". sarugby.net (in Engels). South African Rugby Union. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2015. Besoek op 6 Augustus 2016.
  2. "WATCH: Cheslin has proved them wrong, says proud dad - Weekend Argus". IOL (in Engels). 8 September 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2018. Besoek op 14 November 2019.
  3. "SA gets behind Kolisi and Scottsville's humble 'Pikke'". IOL (in Engels). 2 November 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019. Besoek op 14 November 2019.
  4. "Twee neefs soek goud". Netwerk24. 16 Julie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 6 Augustus 2016.

Eksterne skakels


Cheslin Kolbe: Suid-Afrikaanse rugbyspeler

Cheslin Kolbe (gebore te Kraaifontein op 28 Oktober 1993) is \'n rugbyspeler wat vir die Stormers in Superrugby gespeel het, en mees onlangs vir Toulouse in die Top14 in Frankryk speel. Sy gewone posisie is vleuel of heelagter. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.