Chelsea FC

Chelsea is 'n Engelse sokkerspan in Londen, wat in die Premier League speel. Chelsea se tradisionele uitrusting bestaan ​​uit 'n blou hemp en kortbroek, wat die klub die bynaam The Blues verdien. Hulle tuiswedstryde in Stamford Bridge, wat 'n kapasiteit van byna 42 000 sitplekke het. Sedert die Russiese eienaar Roman Abramovitsj die klub oorgeneem het, het Chelsea baie pryse gewen, soos drie keer die kampioenskap van Engeland.

Chelsea
Volle naamChelsea Football Club
Stigting14 Maart, 1905
TuisveldStamford Bridge,
London
Kapasiteit41.841
VoorsitterVlag van Rusland Roman Abramovitsj
BestuurderVlag van Verenigde Koninkryk Frank Lampard
LigaPremier League
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Chelsea FC, 1929.

Erelyswysig

  • Kampioen van Engeland (4)
1954/55, 2004/05, 2005/06, 2009/10
(naaswenner (4): 2003/04, 2006/07, 2007/08, 2010/11)
  • FA Cup (6)
1970, 1997, 2000, 2007, 2009, 2010
(naaswenner (4): 1915, 1967, 1994, 2002)
  • League Cup (4)
1965, 1998, 2005, 2007
(naaswenner (2): 1972, 2008)
  • Charity Shield (4)
1955, 2000, 2005, 2009
(naaswenner (4): 1970, 1997, 2006, 2007)
  • Champions League (2)
2012, 2021
(naaswenner (1): 2008)
  • Europese Bekerwenner-beker (2)
1971, 1998
  • Europese Supercup (1)
1998

Bekende sokkerspelers en afrigterswysig

Spelerswysig

Afrigterswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media