Chasare

Die Chasare (soms ook gespel as Chazare; Hebreeus: Koesarim כוזרים; Turks: Hazarlar; Grieks: Χάζαροι; Russies: Хазары; Tartaars: Xäzärlär; Farsi: خزر; Latyn: Gazari of Cosri) was 'n oorspronklik nomadiese en later halfnomadiese Turkvolk in Sentraal-Asië.[3]

Xəzər Xaqanlığı
Chasare-khaganaat

650 – 969
Ligging of Chasare
Ligging of Chasare
Die Chasare-ryk op die hoogtepunt van sy magsuitbreiding
HoofstadBalanjar (ca. 650–720)
Samandar (720's–750)
Atil (750–ca. 965–969)
Taal/TaleChasaries
RegeringMonargie
Khagan
 - 618–628Tong Yabghu
 - 9de eeuBulan
 - 9de eeuObadiah
 - 9de eeuZachariah
 - 9de eeuManasseh
 - 9de eeuBenjamin
 - 10de eeuAäron
 - 10de eeuJosef
 - 10de eeuDawid
 - 11de eeuGeorgios
Historiese tydperkMiddeleeue
 - Stigting650
 - Ontbinding969
Oppervlakte
 - 850[1]3 000 000 km2
1 158 306 sq mi
Bevolking
 - 7de eeu[2] skatting1 400 000 
GeldeenheidJarmak

In die 7de eeu n.C. het die Chasare 'n onafhanklike khaganaat in die noordelike Kaukasus aan die kus van die Kaspiese See gestig. Vanaf die 8ste tot die vroeë 9de ee het die Joodse godsdiens 'n sentrale rol in die religieuse lewe van die Chasare gespeel. Dit is tans vir geskiedkundiges nie duidelik of die nuwe geloof slegs deur 'n dun bolaag aangeneem is of moontlik ook deur die res van die bevolking beoefen is nie. Volgens oorlewerings was daar egter ook aanhangers van die Christendom en Islam.

Die Chasare was belangrike bondgenote van die Bisantynse Ryk in sy stryd teen die Sassaniede-ryk en die Arabiese kalifate. Veral danksy hul internasionale handelsbetrekkinge het die Chasare tot 'n streeksmoondheid ontwikkel wat op die hoogtepunt van hul magsuitbreiding groot dele van die huidige Suid-Rusland, die weste van die latere Kasakstan, die oostelike Oekraïne, dele van die Kaukasusgebied en die Krimskiereiland oorheers het.

Hul mag is teen die einde van die 10de eeu deur die Kiëf-Roes gebreek, en hulle het hierna uit die geskiedenis verdwyn. Hipoteses waarvolgens 'n groot deel van die Chasare met die Joodse bevolking van Oos-Europa versmelt het, is nie deur genetiese ondersoeke gestaaf nie.

Verwysingswysig

  1. Turchin, Peter; Adams, Jonathan M.; Hall, Thomas D (Desember 2006). "East-West Orientation of Historical Empires". Journal of world-systems research. 12 (2): 222. ISSN 1076-156X. Besoek op 16 September 2016.
  2. Herlihy 1972, pp. 136–148; Russell1972, pp. 25–71. This figure has been calculated on the basis of the data in both Herlihy and Russell's work.
  3. René Grousset: Die Chazaren, in: Die Steppenvölker, München 1970, bl. 255; Harald Haarmann: Chasaren, artikel in: Lexikon der untergegangenen Völker, München 2005, bl. 79; Chasaren: Artikel in: Bertelsmann Lexikon, boekdeel 2, Gütersloh: Bertelsmann Lexikon-Verlag 1984, bl. 208

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media