Charles Bronson

Charles Bronson (3 November 192130 Augustus 2003) was 'n Amerikaanse akteur van Litause oorsprong. Hy is bekend vir sy gewelddadige flieks, onder meer Death Wish (1974), waarin hy verskyn het. Sy meeste optredes was rolle soos dié van 'n brutale polisiespeurder, 'n vigilante, 'n gewapende stryder, wag, bokser of "dief" van die Mafia. Hy was ook te sien in The Magnificent Seven (1960), The Great Escape (1963) en The Dirty Dozen (1967).[1]

Charles Bronson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte3 November 1921
Pennsylvania (VSA)
Sterfte30 Augustus 2003
Los Angeles, Kalifornië (VSA)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Biografiewysig

Sy regte naam was Charles Dennis Buchinski. Hy is op 3 November 1921 in Ehrenfeld, Pennsilvanië gebore. Charles was die elfde uit 'n gesin van 15 kinders. Sy ouers was Litause immigrante van Tataarse oorsprong. Hy het saam met sy broers in 'n steenkoolmyn gewerk om sy familie te ondersteun.

In 1943 het Charles teen die Japannese geveg tydens die Tweede Wêreldoorlog, waar hy diens gedoen het in 'n bomwerper. Met sy terugkeer bring hy twee jaar in 'n amateur-teater in Philadelphia deur, gevolg deur 'n paar klein rolle in Hollywood, soos die een wat geskep is deur Gary Cooper in die film You're in die Navy Now (1951).

Uit sy eerste huwelik, met Harriet Tendler, is twee kinders gebore. In 1968 trou hy met die Britse aktrise Jill Ireland, wat ook 'n paar keer sy medespeler op die skerm was. Hulle was getroud vanaf 1968 tot met haar dood in 1990. Sy derde huwelik is in 1998 voltrek met Kim Weeks, by wie hy vier kinders gehad het.

In 1957 het Charles Bronson 'n rol in "Machine-Gun Kelly", deur die regisseur Roger Corman, vertolk. Met sy ruwe manlike voorkoms, is hy gespesialiseerde rolle toegeken van die "harde" wraakgeoriënteerde polisieman.

In 1968 was sy groot sukses die rol van Hamonica in Once Upon a Time in the West, onder leiding van die Italiaanse filmregiseur Sergio Leone.

Op 30 Augustus 2003 sterf hy aan longontsteking, in die Cedars-Sinai Mediese Sentrum. Hy was ook 'n slagoffer van Alzheimer se siekte in sy laaste jare.

Ironies genoeg, ten spyte van sy ruwe, taai beeld, is Bronson opreg waardeer deur sy medewerkers as 'n sagte mens, wat ook aan skilderkuns toegewy was, sê die New York Times.


Verwysingswysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media