Cassette

Cassette is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep. Die groep het vir hul debuutalbum Welcome Back to Earth 'n SAMA (Suid-Afrikaanse Musiektoekenning) vir Best Rock Album (beste rockalbum) in 2007 gewen. Hulle is ook in twee ander kategorieë genomineer, waaronder díe van Best Group (beste groep). In 2008 is Cassette in die Best Live Performer- (beste regstreekse opvoerder) kategorie by die MTV Africa Music Awards genomineer.

Cassette
OorsprongSuid-Afrika
EtiketteBMG South Africa
LedeNathan Waywell
Jane Breetzke
Jon Savage
Andrew Wessels

Cassette het al samewerkinge met Mahotella Queens, Zubs, Vusi Mahlasela, onder meerdere Suid-Afrikaanse kunstenaars, gehad. Hulle het ook al internasionale handelinge in konsert ondersteun, waaronder Pink, Evanescence, Eagle-Eye Cherry en BLØF. In Desember 2007 het Cassette die 46664-konsert geopen.

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media