Sabotalewerik
(Aangestuur vanaf Calendulauda sabota)
Die sabotalewerik (Calendulauda sabota) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in suider-Afrika. Dit is 'n algemene spesie van dorre savanne, Karoo, Nama-Karoo, die bosveld en laeveld. Die voël is 15 cm groot en weeg 21 – 31 gram. Die subspesies in die droë weste (C. s. naevia, C. s. waibeli, C. s. bradfieldi en C. s. herero) het opmerklik dikker snawels as die subspesies (C. s. sabota, C. s. waibeli, C. s. ansorgei, C. s. sabotoides en C. s. suffusca) van meer vogtige habitats in die ooste en noorde. In Engels staan dit as die Sabota lark bekend.
Sabotalewerik | |
---|---|
C. s. suffusca in die Krugerwildtuin en die roep van C. s. sabota te Dinokengwildtuin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Alaudidae |
Genus: | Mirafra |
Spesie: | M. sabota |
Binomiale naam | |
Mirafra sabota Smith, 1836 | |
verspreiding | |
Sinonieme | |
|
Galerywysig
- C. s. bradfieldi naby Ritchie, Noord-Kaap
(dik snawel) - C. s. waibeli in Etosha Nasionale Park, Namibië
(dun snawel)
Sien ookwysig
Bronwysig
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysingswysig
- ↑ BirdLife International (2008). Mirafra sabota. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 11 Mei 2009.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media