Córdoba, Argentinië

Córdoba (Spaans: [ˈkoɾðoβa], , amptelik: Córdoba de la Nueva Andalucía, letterlik "Córdoba van Nieu-Andalusië") is die tweede grootste stad van Argentinië ná die hoofstad Buenos Aires en die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad is op 6 Julie 1573 deur die Spaanse conquistador Jerónimo Luis de Cabrera gestig en na die Spaanse stad Córdoba genoem. Die stad het in 2010 'n bevolking van 1 391 298 en van 1 528 000 in die metropolitaanse gebied gehad en beslaan 'n oppervlakte van 576 km². Die stad is in die noordelike sentrum van Argentinië geleë en word as kulturele asook industriële sentrum van die streek beskou. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978. Die Jesuïete Blok en Estancias van Córdoba is in 2000 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Córdoba

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Argentinië Argentinië
 Provinsie Córdoba
 Koördinate31°25′S 64°11′W / 31.417°S 64.183°W / -31.417; -64.183
 Gestig op6 Julie 1573
 Oppervlakte: 
 - Totaal576 vk km
 Hoogte bo seevlak390 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)1 391 298
 - Bevolkingsdigtheid2 273,5/vk km
 - Metropolitaanse gebied1 528 000
 TydsoneUTC -3 (ART)
 SomertydUTC -2 (ARST)
 BurgemeesterMartín Miguel
Llaryora (PJ/HXC)
  Amptelike webwerfcordoba.gob.ar
Kaart van Córdoba in 1889

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media