Brooklyn-brug

Die Brooklyn-brug is 'n bekende hangbrug en landmerk in New York (VSA). Die konstruksie van die brug het op 3 Januarie 1870 begin en is dertien jaar later eers voltooi deur Washington Augustus Roebling, seun van die oorspronklike argitek, John Augustus Roebling. Die brug is op 24 Mei 1883 vir die publiek geopen. Dit verbind Manhattan en Brooklyn in New York.

Die Brooklyn-brug
Brooklyn-brug

Die brug het 'n totale lengte van 1825 m en is 26 m breed. Op die eerste dag toe die publiek die brug kon gebruik, het reeds altesame 1 800 motors en 150 300 mense daaroor beweeg, wat as goed beskou is aangesien die brug $15,1 miljoen gekos het. Gedurende die konstruksie van die brug is 27 werkers dood.

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

Die Brooklyn-brug in die nag

Koördinate: 40°42′21″N 73°59′52″W / 40.70583°N 73.99778°W / 40.70583; -73.99778

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media