Britse oorsese gebiede

Die Britse oorsese gebiede (Engels: British Overseas Territories) is 14 gebiede, wat geen deel van die kerngebied van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland uitmaak nie, maar wel deur die Verenigde Koninkryk beheer word. Die gebiede lê oorwegend buite Europa.

Ligging van die Britse oorsese gebiede

Die Britse oorsese gebiede was tot die British Overseas Territories Act 2002 Britse afhanklike gebiede genoem, wat met die British Nationality Act 1981 van 1981 ingevoer is. Tot 1981 het die gebiede as Britse kolonies of Britse kroonkolonies bekend gestaan.

Die eilande Guernsey, Jersey en Man word deur die Britse kroon beheer en het 'n ander status as die Verenigde Koninkryk self, en staan bekend as Britse Kroongebiede.

In die historiese konteks bestaan daar verskille tussen kolonies en protektorate wat onder Britse beheer was, maar wat amptelik onafhanklike state was.

Gebiede

VlagWapenNaamLiggingLeuseOppervlakteBevolkingHoofstad
  AnguillaKaribiese See en Atlantiese OseaanStrength and Endurance146 km²[1]13 500[2]The Valley
  BermudaKaribiese See en Atlantiese OseaanQuo fata ferunt (Latyn: "Whither the Fates carry [us]")54 km²[3]64 000 (2007 skatting)[4]Hamilton
  Brits-Antarktiese GebiedAntarktikaResearch and discovery1 709 400 km²[1]50 in winter; meer as 400 in somer[5]Rothera (hoofbasis)
  Britse Indiese OseaangebiedIndiese OseaanIn tutela nostra Limuria (Latyn: "Limuria is in our charge")46 km²[6]Ongeveer 3000 Britse en Amerikaanse militêre en personeel.[7]Diego Garcia (basis)
  Britse Maagde-eilandeKaribiese See en Atlantiese OseaanVigilate (Latyn: "Be watchful")153 km²[8]27 000 (2005 skatting)[8]Road Town
  Falkland-eilandeSuid-Amerika en Atlantiese OseaanDesire the right12 173 km²[3]2 955 (2006 sensus)[9]Stanley
  GibraltarIberiese SkiereilandNulli expugnabilis hosti (Latyn: "No enemy shall expel us")6,5 km²[10]28 800 (2005)[11]Gibraltar
  KaaimanseilandeKaribiese See en Atlantiese OseaanHe hath founded it upon the seas264 km²[12]51 384[12]Georgetown
  MontserratKaribiese See en Atlantiese Oseaan101 km²[13]4 655 (2006 skatting)[13]Plymouth (sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997 'n spookdorp – de facto hoofstad is Brades)
  PitcairneilandeOseanië en Stille Oseaan45 km²
(al eilande)[14]
51 (2008)[15]Adamstown
  Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha  Afrika en Atlantiese OseaanLoyal and Unshakeable (Sint Helena)
Our faith is our strength (Tristan da Cunha)
420 km²4 255 (slegs Saint Helena; 2008 sensus)[16]
1 275 (Ascension and Tristan da Cunha; skatting)[17]
Jamestown
  Suid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeSuid-Amerika en Atlantiese OseaanLeo terram propriam protegat (Latyn: "Let the lion protect his own land")4 066 km²[18]99[19]King Edward Point/Grytviken
  Sowereine Militêre basisse van Akrotiri en DhekeliëMiddellandse See (Siprus)255 km²[20]14 000 (ongeveer die helfte is van die Britse militêre en personeel)Episkopi
  Turks- en CaicoseilandeKaribiese See en Atlantiese Oseaan430 km²[21]32 000 (2006 sensus skatting)[21]Cockburn Town

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 "British Antarctic Territory" (in Engels). Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
  2. "Commonwealth Secretariat — Anguilla" (in Engels). Thecommonwealth.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
  3. 3,0 3,1 (en) "UNdata | record view | Surface area in km²". Data.un.org. 2012-01-13. Besoek op 13 Januarie 2012.
  4. "Bermuda" (in Engels). Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
  5. "Commonwealth Secretariat — British Antarctic Territory" (in Engels). Thecommonwealth.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
  6. "British Indian Ocean Territory" (in Engels). Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
  7. "Commonwealth Secretariat — British Indian Ocean Territory" (in Engels). Thecommonwealth.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
  8. 8,0 8,1 "British Virgin Islands (BVI)" (in Engels). Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
  9. "Commonwealth Secretariat — Falkland Islands" (in Engels). Thecommonwealth.org. 14 Junie 1982. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
  10. "Gibraltar" (in Engels). Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
  11. "Commonwealth Secretariat — Gibraltar" (in Engels). Thecommonwealth.org. 7 November 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
  12. 12,0 12,1 "The World Factbook: Cayman Islands" (in Engels). CIA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 13 Januarie 2012.
  13. 13,0 13,1 "Montserrat" (in Engels). Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
  14. "Pitcairn Island" (in Engels). Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
  15. "Commonwealth Secretariat — Pitcairn Islands (Pitcairn, Henderson, Ducie and Oeno Islands)" (in Engels). Thecommonwealth.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
  16. "UN Statistics — St Helena census 2008" (PDF) (in Engels). unstats.un.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 5 Maart 2016. Besoek op 13 Januarie 2012.
  17. "Territories: St Helena, Ascension, Tristan da Cunha" (in Engels). bbc.co.uk. 1 Desember 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2009. Besoek op 13 Januarie 2012.
  18. http://www.umsl.edu/services/govdocs/wofact92/wf930224.txt
  19. "Population of Grytviken, South Georgia and the South Sandwich Islands" (in Engels). Population.mongabay.com. 31 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 13 Januarie 2012.
  20. "SBA Cyprus" (in Engels). Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
  21. 21,0 21,1 "Turks and Caicos Islands" (in Engels). Jncc.gov.uk. 1 November 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.

Bronne

  • (en) Harry Ritchie, The Last Pink Bits: Travels Through the Remnants of the British Empire (Londen: Hodder & Stoughton, 1997)
  • (en) Simon Winchester, Outposts: Journeys to the Surviving Relics of the British Empire (Londen & New York, 1985)
  • (en) George Drower, Britain's Dependent Territories (Dartmouth, 1992)
  • (en) George Drower, Overseas Territories Handbook (Londen: TSO, 1998)
  • (en) Ben Fogle, The Teatime Islands: Adventures in Britain's Faraway Outposts (Londen: Michael Joseph, 2003)
  • (en) Joseph Boromé, 'How Crown Colony Government Came to Dominica by 1898', in Aspects of Dominican History (Roseau, Dominica, 1972), 120-50
  • (en) Bonham C. Richardson, The Caribbean in the Wider World, 1492–1992

Eksterne skakels


 Verenigde Koninkryk 
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië

Britse oorsese gebiede

Die Britse oorsese gebiede (Engels: British Overseas Territories) is 14 gebiede, wat geen deel van die kerngebied van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland uitmaak nie, maar wel deur die Verenigde Koninkryk beheer word. Die gebiede lê oorwegend buite Europa.