Britse Statebond
Die Statebond (vroeër Britse Statebond, Engels: Commonwealth of Nations, tot 1947 British Commonwealth of Nations) is 'n vrywillige vereniging van 56 onafhanklike, soewereine lande, wat uit die Verenigde Koninkryk en, meestal, sy voormalige kolonies bestaan.





Nie alle lede van die Statebond erken die Britse monarg as staatshoof nie. Dié wat dit wel doen, is bekend as Statebondgebiede, maar die meeste lede is republieke, en 'n handvol ander is inheemse monargieë. Alle lede erken wel koning Charles III as hoof van die Statebond, 'n rol wat miskien die beste met dié van 'n seremoniële president vergelyk kan word.


Oorsprong Verenigde Koninkryk (1931)


- Noord-Amerika (12)
Kanada (1931)
Jamaika (1962)
Trinidad en Tobago (1962)
Barbados (1966)
Bahamas (1973)
Grenada (1974)
Dominica (1978)
St. Lucia (1979)
St. Vincent en die Grenadine (1979)
Antigua en Barbuda (1981)
Belize (1981)
St. Kitts en Nevis (1983)
- Suid-Amerika (1)
Guyana (1966)
- Afrika (21)
Suid-Afrika (1931, verlaat in 1961 en sluit weer aan in 1994[2])
Ghana (1957)
Nigerië (1960 en opgeskort in 1995, maar weer toegelaat in 1999[3])
Sierra Leone (1961)
Uganda (1962)
Kenia (1963)
Malawi (1964)
Tanzanië (1964)
Zambië (1964)
Gambië (1965, verlaat op 3 Oktober 2013,[4] maar sluit weer aan op 8 Februarie 2018.[5])
Botswana (1966)
Lesotho (1966)
Mauritius (1968)
Eswatini (1968)
Seychelle (1976)
Namibië (1990)
Mosambiek (1995)
Kameroen (1995)
Rwanda (2009)
Gaboen (2022)
Togo (2022)
- Asië (8)
- Australië en Oseanië (11)
Australië (1931)
Nieu-Seeland (1931)
Fidji (1970, verlaat in 1987, maar sluit weer aan in 1997, opgeskort op 1 Desember 2009 en weer toegelaat op 17 September 2014[9][10])
Samoa (1970)
Tonga (1970)
Papoea-Nieu-Guinee (1975)
Salomonseilande (1978)
Tuvalu (1978)
Kiribati (1979)
Vanuatu (1980)
Nauru (1999)


Vorige lede Ierland, 1931, verlaat op 18 April 1949.[11]



Ontbinde lede Newfoundland, 1931, het in 1949 'n Kanadese provinsie geword.[13][11]





Moontlike lede Somaliland, 'n voormalige Britse kolonie en tans 'n omstrede gebied, volgens internasionale reg 'n deel van Somalië.





Leiers (en) "Member countries". Commonwealth Secretariat. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 15 Oktober 2020.


Eksterne skakels Wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met Britse Statebond. |
- (en) The Commonwealth Secretariat
- (en) "Commonwealth". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Oktober 2020.