Brest

Brest is 'n hawestad en vlootbasis in die Franse département Finistère (Bretagne) met 141 000 inwoners in die stad en sowat 311 000 in die metropolitaanse gebied. Dit is die grootste stad in die westelike Bretagne en 'n belangrike ekonomiese en handelsentrum. Brest is ook die setel van die Universiteit van die Westelike Bretagne (Université de Bretagne Occidentale) en ander tersiêre onderwysinstellings.

Brest

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Bretagne
 Département Finistère
 Koördinate48°23′N 4°29′W / 48.383°N 4.483°W / 48.383; -4.483
 Stigting3de eeu
 Oppervlakte: 
 - Totaal49,51 vk km
 Hoogte bo seevlak0-103 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2009)141 315
 - Bevolkingsdigtheid2 854/vk km
 - Metropolitaanse gebied311 735
 TydsoneUTC +1
 - SomertydUTC +2
 BurgemeesterFrançois Cuillandre
 Amptelike webwerfbrest.fr
Brest, soos gesien vanuit die kasteel

Danksy die strategiese ligging aan die mees westelike punt van die Bretonse skiereiland, aan die Rade de Brest, 'n uitgestrekte baai van die Atlantiese Oseaan, en teen die monding van die Penfeldrivier, wat 'n natuurlike hawe skep, het Brest al eeue gelede tot 'n besige handels- en vloothawe ontwikkel. Dit is nog steeds die belangrikste basis van Frankryk se Atlantiese vloot.

Besienswaardighedewysig

Die geskiedenis en lewenstyl van Brest is so nou met die see verbind dat die stad aan homself die trotse bynaam "Métropole Océane" gegee het. Twee bekende instellings behandel die militêre skeepvaart en die fauna van die see, die Museum van die Franse Vloot (Musée national de la Marine) en die gewilde oseanografiese sentrum Océanopolis, wat die oseane van die polêre, gematigde en tropiese klimaatsones in 'n neutedop bevat. Naas meer as 10 000 diere spog die sentrum met sy meer as veertig akwariums ook met outentieke besonderhede soos pakys en pikkewyne.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media