Bra

'n Bra, kortweg vir brasserie (ook in Afrikaans bekend as 'n buustelyfie), is 'n vormpas onderlyfband ontwerp om die draer se borste te ondersteun of te bedek. Swemdrag, hemde, en ruglose rokke kan ook ontwerp word met ingeboude borsondersteuning.

Volgrootte bra
Laehalsbra
Balkonbra
'n Wonderbra in 1975.

Ontwerp en produksiewysig

Die meeste bra's bestaan uit 'n band om die borskas onder die borste, twee bekers waarin die borste pas en twee skouerbandjies.[1] Bra's is komplekse kledingstukke wat van baie dele vervaardig word. 'n Tipiese bra bestaan uit twintig tot vyftig meestal klein dele, dikwels van verskillende materiale gemaak. Boonop moet die struktuur en die nate baie robuus wees en die bra, wat direk op die vel gedra word, moet gemaklik voel.[2][3][4]

Onderdele en materialewysig

Oorspronklik is linne, katoen en lapdoek gebruik vir die vervaardiging van bras, met verborge stikwerk aanmekaar toegewerk. Deesdae word bras vervaardig uit dosyne stowwe, waaronder Tricot, elastaan, lateks, mikrovesel, satyn, Jacquard, skuim, gaas en kant. Vulsels of pads van skuim, silikoon of lugsakkies word soms in die bekers geplaas. Die meerderheid van die bra's is ook toegerus met vlegsels of ribbes op die ondersteuningstukke.

Die halfronde hakies is ingebed in die stof langs die onderkant van die bekers. Produsente gebruik metaal, plastiek of hars vir die ribbes met draadjies. Die meeste bra's het 'n agtersluiting met hakies en ogies, hoewel daar ook modelle met voorste sluiting is. Sommige sportbra's en bralette het geen sluiting nie, maar is elasties genoeg om oor die kop en borste getrek te word.

Bragrootteswysig

Die meeste bra's kom in 36 groottes; die standaarde en metodes van meting wissel wyd. Tot 85 persent van vroue dra die verkeerde grootte bra.[5][6]

In die meeste lande kom bra's in 'n band- en 'n bekergrootte, soos 34C; 34 is die borskas, gemeet rondom die bolyf direk onder die borste, en C is die grootte van die beker, wat verwys na die volume van die borste. Die meeste bra's word in 36 groottes aangebied; die Triumph "Doreen" kom in 67 groottes, tot 46J.[5]

Die bekergrootte wissel na gelang van die bandgrootte. 'n D-beker op 'n 38 band is groter in volume as 'n D-beker op 'n 34 band, aangesien die volume van 'n vrou se borste toeneem namate haar borsbandafmeting toeneem.[7] In lande wat die Europese kledinggrootte EN 13402 aanvaar het, word die meting afgerond tot die naaste veelvoud van 5 sentimeter (2 duim).[8][9]

Grootte
(steun-
draad)
Bragrootte (Amerikaans)Bragrootte (Brits/VK)BekerdiameterVolume
(1 beker)
Massa van
beide borste
3032A 30B 28C32A 30B 28C9.7 cm250 cm³0.43 kg
3234A 32B 30C 28D34A 32B 30C 28D10.6 cm310 cm³0.56 kg
3436A 34B 32C 30D 28E36A 34B 32C 30D 28DD11.4 cm390 cm³0.70 kg
3638A 36B 34C 32D 30E 28F38A 36B 34C 32D 30DD 28E12.3 cm480 cm³0.86 kg
3840A 38B 36C 34D 32E 30F 28G40A 38B 36C 34D 32DD 30E 28F13.1 cm590 cm³1.1 kg
4042A 40B 38C 36D 34E 32F 30G 28H42A 40B 38C 36D 34DD 32E 30F 28FF14.0 cm710 cm³1.3 kg
4244A 42B 40C 38D 36E 34F 32G 30H 28I44A 42B 40C 38D 36DD 34E 32F 30FF 28G14.8 cm850 cm³1.5 kg
4444B 42C 40D 38E 36F 34G 32H 30I 28J44B 42C 40D 38DD 36E 34F 32FF 30G 28GG15.7 cm1000 cm³1.8 kg
4644C 42D 40E 38F 36G 34H 32I 30J 28K44C 42D 40DD 38E 36F 34FF 32G 30GG 28H16.5 cm1180 cm³2.1 kg
4844D 42E 40F 38G 36H 34I 32J 30K 28L44D 42DD 40E 38F 36FF 34G 32GG 30H 28HH17.4 cm1370 cm³2.5 kg
5044E 42F 40G 38H 36I 34J 32K 30L 28M44DD 42E 40F 38FF 36G 34GG 32H 30HH 28J18.2 cm1580 cm³2.8 kg
5244F 42G 40H 38I 36J 34K 32L 30M 28N44E 42F 40FF 38G 36GG 34H 32HH 30J 28JJ19.0 cm1810 cm³3.3 kg
5444G 42H 40I 38J 36K 34L 32M 30N 28O44F 42FF 40G 38GG 36H 34HH 32J 30JJ 28K19.9 cm2060 cm³3.7 kg
5644H 42I 40J 38K 36L 34M 32N 30O 28P44FF 42G 40GG 38H 36HH 34J 32JJ 30K 28KK20.7 cm2340 cm³4.2 kg
5844I 42J 40K 38L 36M 34N 32O 30P44G 42GG 40H 38HH 36J 34JJ 32K 30KK21.6 cm2640 cm³4.8 kg
6044J 42K 40L 38M 36N 34O 32P44GG 42H 40HH 38J 36JJ 34K 32KK22.4 cm3000 cm³5.3 kg

Verwysingswysig

  1. (en) Smith 2014, p. 39.
  2. (en) Katya Foreman, "The bra: An uplifting tale", 20 Februarie 2015, URL besoek op 24 Julie 2016.
  3. (nl) "Boezemvriendin", Elle (tydskrif) Mei 2016, p. 140-142.
  4. (en) Cora Harrington, "There's a Reason It's Hard to Find Cheap Bras", Teen Vogue, 29 Maart 2016, URL besoek op 5 September 2016.
  5. 5,0 5,1 King, Stephanie (1 Junie 2005). "Doreen: The Bra That Conquered the World". The Independent (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020.
  6. Wood, Cameron & Fitzgerald 2008.
  7. "Bravissimo – The Perfect Fit" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2017. Besoek op 21 Oktober 2019.
  8. Bra Fitting Services.
  9. "BBC Radio 4 Woman's Hour – Bras" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2018. Besoek op 25 September 2015.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media