Bouwer Bosch

Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer, musikant, akteur en entrepreneur

Bouwer Bosch (gebore in Pretoria in 1984) is 'n Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer, musikant, akteur en entrepreneur. Hy stel sy eerste album Almal maak Voute in 2011 vry, en word vereer met 'n Ghoema-trofee vir beste nuweling vir dié album in 2012. Sy album Hopelik is in 2016 vrygestel.

Bouwer Bosch
Bouwer Bosch tree op in Centurion
Agtergrondinligting
Gebore1984
Pretoria
OorsprongPotchefstroom
GenresPopmusiek
Beroep(e)Sanger-liedjieskrywer, musikant, akteur en entrepreneur
InstrumenteStem, kitaar
Jare aktief2011 — nou
EtiketteKanada Records
AssosiasiesStraatligkinders, Dans Dans Lisa
Webwerfbouwerbosch.co.za

Loopbaanwysig

Bosch voltooi sy skoolloopbaan in Potchefstroom en verwerf 'n BA-graad in Kommunikasiekunde aan die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom in 2009. Hy is ook deel van die musiekgroep Straatligkinders wat in 2006 gestig is. In 2013 maak hy sy debuut as akteur in die film Klein Karoo. Hy was ook te sien in kykNET se Donkerland en Ligte Kamera Liefde.

Sy maatskappy, Bouwer Bosch Films, vervaardig musiekvideo's en hy is ook ambassadeur vir sy eie liefdadigheidsorganisasie, Liefde Wen.

Versoeningwysig

In 2017 verduidelik Bosch dat die idee van versoening vir apartheid iets is wat die afgelope twee jaar op sy hart was, en verduidelik dit in 'n onderhoud met Phindile Dhlamini. Hy sê dat mense die apartheidskaart in die media speel, by privaat funksies, en oral waar hy homself bevind, maar nêrens kan hy gesprekke oor apartheid vind waar mense eintlik net na mekaar sit en luister in plaas daarvan op mekaar te skree nie.[1]

Afrikaner-aktivis en sanger Steve Hofmeyr sê dat Bosch se verskoning vir swart mense 'n gevaarlike skuldbelydenis is, en sê dat hy misleidend is en die werklikheid verontagsaam in die verskoning vir apartheid.[2]

Diskografiewysig

Ateljeealbumswysig

JaarAlbumbesonderhede
2011Almal Maak Voute
  • Vrygestel: 1 November 2011
  • Uitgewer: Kanada
JaarAlbumbesonderhede
2016Hopelik
  • Vrygestel: 28 Oktober 2016
  • Uitgewer: Kanada

Bronnewysig

Eksterne skakelswysig

Verwysingswysig

  1. "Bouwer Bosch - Versoening met Phindile Dhlamini" (in Engels). YouTube. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2017. Besoek op 25 Junie 2017.
  2. "Hofmeyr tells Afrikaner 'apartheid apologiser' he's a 'pitiful hypocrite'" (in Engels). The Citizen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Julie 2017. Besoek op 25 Junie 2017.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media