Bosluis

Klein uitwendige parasiet wat tot die superfamilie Ixodoidea behoort

'n Bosluis is 'n klein uitwendige parasiet wat tot die superfamilie Ixodoidea behoort. Hulle is verwant aan spinnekoppe en behoort saam met hulle tot die klas Arachnida. Bosluise lewe van die bloed van gewerwelde diere: hulle byt vas aan die vel van 'n mens of huid van 'n dier deur hulle haakvormige tande waar hulle dan ure of selfs dae van hul gasheer se bloed kan drink. Hulle kan ook verskeie ernstige siektes soos tifuskoors, loopgraafkoors, Rocky Mountain-koors, vlektifus en Lyme-siekte oordra.

Bosluis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Subklas:
Acarina
Superorde:
Parasitiformes
Orde:
Ixodida
Superfamilie:
Ixodoidea
Families

Ixodidae
Argasidae
Nuttalliellidae

Diversiteit
18 genera, ± 900 spesies
'n Bosluis wat op 'n hond gesit het. Die penpunt is vir grootte-aanduiding.

'n Bosluis se byt is meestal nie pynlik nie, trouens, mens voel dit gewoonlik glad nie en sal slegs bewus wees van 'n bosluis wanneer dit op die vel raakgesien word. Verskeie soogdiere, reptiele en voëls is dikwels die teiken van bosluise.

'n Wyfie kan meer as 20 000 eiers op 'n slag lê nadat sy haar vol bloed gedrink het.

Bosluisbytewysig

Indien 'n bosluis met die vingers afgetrek word, is daar 'n gevaar dat ('n gedeelte van) die kop in die wond kan agterbly. Indien 'n olierige stof, soos petroleumjellie, op die bytplek aangebring word, sal die bosluis sy byt verslap, wat dit makliker maak om af te trek. Bytplekke moet altyd goed ontsmet word en, indien daar tekens van koors of infeksie is, moet 'n dokter geraadpleeg word.

Sien ookwysig

Bronnelyswysig

  • Bosluise in Wêreldspektrum, volume 23. 1983 Ensiklopedie Afrikana: (Edms) Bpk.
  • Olivier, W. (2003). Staproetes in Suid-Afrika. Geïllustreerde uitgawe. Struik Uitgewers. ISBN 1-86872-789-0, 9781868727896
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media