Boskatjiepiering

Die Boskatjiepiering (Gardenia thunbergia) is 'n klein boompie wat natuurlik voorkom in immergroen woude in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Die spesie is ook inheems in Mosambiek. Die blomme is wit, swaar gegeur en is tot 70 mm in deursnee. Die boom staan ook bekend as die Witkatjiepiering. Die boom se vrugte bly maande lank aan die boom, is gryserig en taamlik glad met verhewe witterige spikkels.

Boskatjiepiering
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. thunbergia
Binomiale naam
Gardenia thunbergia
L.f., (1780)
Sinonieme
  • Caquepiria bergkia J.F.Gmel.
  • Gardenia appendiculata Stokes
  • Gardenia crassicaulis Salisb.
  • Gardenia macrocarpa Carey ex Voigt
  • Gardenia medicinalis Vahl ex Schumach. & Thonn.
  • Gardenia speciosa Salisb.
  • Gardenia verticillata Lam.
  • Genipa thunbergia (Thunb.) Baill.
  • Warneria thunbergia (Thunb.) Stuntz
Gardenia thunbergia deur Edith Struben (1868-1936)

Sien ookwysig

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media