Bonnievale

Bonnievale is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, en is in 1922 gestig. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 9 092 gehad, waarvan 974 (10,7%) Blank was.[1]

Bonnievale
Die ou spoorwegstasie op Bonnievale
Die ou spoorwegstasie op Bonnievale
Bonnievale is in Wes-Kaap
Bonnievale
Bonnievale
 Bonnievale se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°55′39″S 20°6′2″O / 33.92750°S 20.10056°O / -33.92750; 20.10056Koördinate: 33°55′39″S 20°6′2″O / 33.92750°S 20.10056°O / -33.92750; 20.10056
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitLangeberg
Stigting1922
Oppervlak
 • Totaal27,07 km2 (10,45 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal9 092
 • Digtheid336/km2 (870/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.7%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense75.3%
 • Swart mense11.1%
 • Ander2.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans89.7%
 • Xhosa6.0%
 • Engels1.7%
 • Suid-Sotho1.3%
 • Ander2.2%
Skakelkode023

Geskiedeniswysig

Die dorp is gestig nadat Christopher Rigg 'n stuk grond langs die Breederivier gekoop het met geld wat hy op die Barbertonse goudvelde verdien het. Die grond was oorspronklik bekend as Bosjesmansdrift. Hy het 'n besproeiingskanaal vanuit die rivier aangelê.

In 1902 is daar 'n spoorweghalte naby die dorp gebou op die KaapstadPort Elizabeth-spoorlyn met die naam van Vale. Rigg het sy grond onderverdeel, die erwe verkoop en die dorp Bonnievale genoem na die stasie. In 1917 het die stasie ook die naam aangeneem.

Wapenwysig

Bonnievale se munisipale raad het in 1961 'n wapen by die Kaapse Provinsiale Administrasie geregistreer: In silwer, twee golwende blou pale vergesel van twee druiwetrosse van natuurlike kleur; 'n hoekige rooi skildhoof belaai met nege goue pennings geplaas 5 en 4. Die helmteken was 'n goue gaande griffioen, en die wapenspreuk "Diens - toewyding - geloof".[2]

Distrikwysig

Die distrik is bekend vir sy muskadelwyne, sjerrie en brandewyn. Geelperskes, appelkose en kaas word ook verbou in die distrik. Daar is drie koöperatiewe wynkelders in die distrik.

Noemenswaardige boorlingewysig

Sien ookwysig

Bronnewysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Bonnievale". Sensus 2011.
  2. Kaap die Goeie Hoop Offisiële Koerant 3088 (30 Junie 1961).
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media