Bonaire

Bonaire (Nederlands: [boːˈnɛːr(ə)], ; Papiaments: Boneiru, [bʊˈne̝i̯ru]) is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See en behoort tot die ABC-eilande net noord van Venezuela. Tot in 2010 het Bonaire deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n besondere munisipaliteit binne Nederland.[5]

Bonaire
Bonaire (Nederlands)
Boneiru (Papiaments)
Vlag van BonaireWapen van Bonaire
VlagWapen
Volkslied: Tera di Solo y suave biento
(Papiaments vir: "Land van die son en sagte briesie")
Ligging van Bonaire
HoofstadKralendijk

12°9′N 68°16′W / 12.150°N 68.267°W / 12.150; -68.267

Grootste stadKralendijk
Amptelike taleNederlands en Papiaments[1]
Regering

Monarg
Eerste minister
• Luitenant-goewerneur
Besondere munisipaliteit
binne Nederland
Willem-Alexander
Mark Rutte
Edison Rijna
Onafhanklikheid
Geïnkorporeer
• Datum

binne Nederland
10 Oktober 2010
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
288[2] km2  
111 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2022-skatting
 - Digtheid
 
22 573[3] ()
69 / km2
180 / myl2
GeldeenheidAmerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD.nl, .ana[4]
Skakelkode+599-7
a. Gaan gestaak word.
Nasa-Satellietbeeld van Bonaire
Kaart van Bonaire

Die amptelike taal is Nederlands; ander tale wat gepraat word is Papiaments (die volkstaal) en verder ook Spaans en Engels. Die hoofstad en grootste stad is Kralendijk. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 288 km² en het 'n bevolking van 22 573 in 2022 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die amptelike geldeenheid.[6]

Etimologiewysig

Die woord "Bonaire" is glo ontleen aan die Caquetio-woord Bonay wat "lae land" beteken. Die vroeë Spaanse en Nederlandse koloniste het sy spelling in Bojnaj en Bonaire verander. Franse invloed, wat op verskillende tyde teenwoordig was, was nooit sterk genoeg om die aanname moontlik te maak dat die woord "goeie lug" beteken nie.[7] 'n Ander teorie is dat die naam van 'n Spaanse oorsprong is, aangesien die Spaanse die eerste Europeërs was wat hulle op die eiland gevestig het. Volgens dié teorie is die naam afgelei van buen aire ("goeie lug").[8][9]

Verwysingswysig

  1. (nl) "Invoeringswet openbare lichamen Bonaire, Sint Eustatius en Saba". wetten.nl. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2016. Besoek op 29 Augustus 2014.
  2. (nl) "Waaruit bestaat het Koninkrijk der Nederlanden? – Rijksoverheid.nl". Ministerie van Algemene. 19 Mei 2015. Besoek op 19 Mei 2015.
  3. (en) "How has the population evolved over the past decade? – the Caribbean Netherlands in numbers 2022 | CBS".
  4. (en) "ISO 3166-1 decoding table". International Organization for Standardization. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2016. Besoek op 29 Augustus 2014.
  5. (en) "Status change means Dutch Antilles no longer exists". BBC. 10 Oktober 2010. Besoek op 10 Augustus 2023.
  6. (nl) "Bonaire, Sint Eustatius, Saba". De Nederlandsche Bank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2010. Besoek op 25 Desember 2010.
  7. (en) Elly A. "Bonaire's History – InfoBonaire".
  8. (es) Seco, Manuel (2012). Estudios de lingüística española: homenaje a Manuel Seco. Universiteit van Alicante. ISBN 978-84-9717-183-0.
  9. (en) Treasury, United States Department of the (1895). Treasury Decisions Under Customs and Other Laws. U.S. Government Printing Office.

Bronnelyswysig

Algemeen

Eksterne skakelswysig


Koninkryk van die Nederlande
Lande:Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland:Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Utrecht · Zeeland · Zuid-Holland
Besondere munisipaliteite in Nederland:Bonaire · Saba · Sint Eustatius
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media