Boetie op manoeuvres

Afrikaanse rolprent wat in 1985 vrygestel is

Boetie op manoeuvres is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1985 vrygestel is. Dit is 'n opvolg op Boetie gaan border toe, wat die vorige jaar uitgereik is. Arnold Vosloo het weer die hoofrol vertolk en Regardt van den Bergh het die regie behartig.

Boetie op manoeuvres
RegisseurRegardt van den Bergh
ProduksieleierPhilo Pieterse
DraaiboekJohann Potgieter
MetArnold Vosloo
Janie du Plessis
Ian Roberts
Musiek deurDanny Antill
KinematografieDesmond Burmeister
RedigeerderValma Muir
AteljeeSatbel Films
Uitgereik28 Junie 1985
Speeltyd1 uur 25 minute
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
Voorafgegaan deurBoetie gaan border toe
IMDb-profiel

Genrewysig

Die rolprent is 'n komedie.

Rolverdelingwysig

  • Arnold Vosloo as Boetie van Tonder (sy tweede rolprent)
  • Janie du Plessis as Elize
  • Ian Roberts as korp. White
  • Paul Slabolepszy as "The Horror"
  • Frank Opperman as De Kock
  • Anton Dekker as kapt. Schuster
  • Kerneels Coertzen as kommandant Davel
  • Tracey Morris as Liz
  • Nick Lorentz as "Chinatown" (as Nicholas Lorentz)
  • Miriam Munitz as Lulu
  • Jurgen Hellberg as 'n lyk
  • Neels Engelbrecht as Gattie
  • Greg Latter as Veertjie
  • Blake Toerien as Slabbert
  • Christo Loots as "Sunshine"

Storielynwysig

Vasbyt, manne! Boetie is terug – en dis nie net vir 40 dae nie! Aksie en pret vir almal, met Suid-Afrika se nuutste held!

Boetie van Tonder is 'n bederfde rykmanskind wat geld en invloed gebruik om die lewe vir homself makliker te maak in die weermag. Toe hy ongenooid by sy verslaggewervriendin, Elise (Janie du Plessis) se partytjie opdaag, vra sy hom om eerder te loop en so begin hy sy plan om haar terug te wen. Maar dinge is nie so maklik soos wat hy gedink het nie. Boetie word beveel om weg te bly van Elise en dan is daar ook 'n sinistere man in die weermag wat dinge verder vir hom moeilik maak. Boetie gaan nou maar van sy maniere moet laat staan, en wys waarvan hy werklik gemaak is.

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media