Bloupylstert

Die bloupylstert (Dasyatis chrysonota) is 'n soort vis. Dit kom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voor. Die vis word 75 cm breed en 25 kg swaar. Dit is bruin met helder blou vlekke op die rugkant. Die vis hou digby die kus in vlak, sanderige bodems. In Engels staan die pylstert bekend as blue stingray of marbled stingray.

Bloupylstert
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Animalia
Filum:Chordata
Klas:Chondrichthyes
Orde:Myliobatiformes
Familie:Dasyatidae
Genus:Dasyatis
Spesie:
D. chrysonota
Binomiale naam
Dasyatis chrysonota
(Smith, 1828)

Sien ookwysig

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. Pollom, R.; Bennett, R.; Da Silva, C.; Ebert, D.A.; Gledhill, K.; Leslie, R.; McCord, M.E.; Winker, H. (2020). "Dasyatis chrysonota". IUCN Red List of Threatened Species. 2020: e.T161643A124520303. doi:10.2305/IUCN.UK.2020-2.RLTS.T161643A124520303.en. Besoek op 20 November 2021.

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media