Blouduiker

Die blouduiker of bloubokkie is een van die kleinste van die antiloopsoorte. Hulle word in beboste gebiede van Sentraal- tot Suider-Afrika aangetref.

Blouduiker
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Cephalophinae
Genus:
Philantomba
Spesie:
P. monticola
Binomiale naam
Philantomba monticola
Thunb., 1789
Sien "Bloubok" vir die artikel oor die uitgestorwe boksoort.

'n Volwasse blouduiker het 'n gemiddelde hoogte van 35 cm. Hulle het twee klein horinkies op hulle koppe; die langste horings wat aangeteken is, is 10 cm. Blouduikers vreet hoofsaaklik vrugte, alhoewel hulle ook soms vars blare eet wat op die grond geval het.

'n Blouduiker is 'n skugter dier en sal in die ruigtes induik wanneer hy gesteur word.

Ná 'n draagtyd van sewe maande, gee die ooi tussen September en November geboorte aan 'n enkele lammetjie. Blouduikers het 'n moontlike lewensduur van 9 jaar.

Sien ookwysig

Bronnelyswysig

  • IUCN SSC Antelope Specialist Group (2008): Philantomba monticola[dooie skakel] by die IUBN se Rooilys vir bedreigde spesies.
  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. ISBN 0-86953-027-5.
  • Reay H N Smithers, Peter Apps, Clare Abbott, Penny Meakin, Noel Ashton (2008). Smither's Mammals of Southern Africa: A Field Guide. Struik-uitgewers. ISBN 1868725502, 9781868725502

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media