Eucalyptus

(Aangestuur vanaf Bloekom)

Eucalyptus is 'n genus van bome wat hoort tot die familie Myrtaceae. Die genus staan bekend as die Bloekoms. Hierdie genus is oorheersend in Australië waar almal behalwe een van die ongeveer 750 spesies endemies is.

Eucalyptus
Bloeisels, kapsules, blomme van E. tereticornis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Myrtoideae
Tribus:
Eucalypteae
Genus:
Eucalyptus

L'Hér.
Tipespesie
Eucalyptus obliqua
L'Hér. 1789
Spesies
Ongeveer 700 spesies
Natuurlike verspreiding.
Sinonieme
  • Aromadendron Andrews ex Steud.
  • Eucalypton St.-Lag.
  • Eudesmia R.Br.
  • Symphyomyrtus Schauer[1]

Meer as 10 van die spesies word as aggressiewe indringerplante beskou in natuurlike gebiede van Suid-Afrika.

Kenmerkewysig

Die bome word volgens hulle baskenmerke in drie groepe verdeel:

  • Bome met 'n baie skurwe, sterk veselagtige bas oor die hele stam
  • Bome met gladde bas wat nie noodwendig oor die hele lengte van die stam strek nie
  • Bome met gladde bas wat in stukke van verskillende groottes afskilfer

Die grootte en vorm van die bloekomneute en die struktuur van die bloeiwyse word gebruik vir spesie-identifikasie. Die blare word nie gebruik vir identifikasie nie; hulle lyk almal dieselfde.

Bloekoms het gewoonlik hoë, regop stamme. Weens die regop stamme en feit dat die bome vinnig groei, word die bome wêreldwyd aangeplant vir die produksie van latte, pale en hout. Hulle word ook as windskerms en sierbome gebruik. Byeboere plaas hulle korwe in bloekomplantasies omrede die bome volop nektar produseer, wat deur die bye versamel word vir die maak van heuning.

Spesies in Suid-Afrikawysig

Bronwysig

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Eucalyptus

Verwysingswysig

  1. "Eucalyptus L'Hér". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 27 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2010. Besoek op 28 Februarie 2010.

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media