Binne-Hebride

Die Binne-Hebride (Engels: Inner Hebrides Skots-Gaelies: Na h-Eileanan a-staigh – die binne eilande) is 'n argipel of groep eilande langs die weskus van Skotland, suidoos van die Buite-Hebride.[1] Dit vorm deel van die Hebride, en soos deur die naam aangedui is die Binne-Hebride nader aan die Skotse kus geleë as die Buite-Hebride. Die Binne-Hebride strek 240 km van Skye in die noorde tot by Islay in die suide. Die eilande word deur die Little Minch en die See van die Hebride van die Buite-Hebride geskei. Die Binne-Hebride word tradisioneel in twee groepe verdeel, die Noordelike Binne-Hebride wat in die Hoogland Raad plaaslike bestuur val en die Suidelike Binne-Hebride wat deel vorm van die Argyll en Buteraad.

Binne-Hebride
Inner Hebrides
Na h-Eileanan a-staigh
Ligging
Ligging van die Binne-Hebride aan die weskus van Skotland
Ligging van die Binne-Hebride aan die weskus van Skotland
Ligging van die Binne-Hebride aan die weskus van Skotland
Naam
Skots-Gaeliese naam:Na h-Eileanan a-staigh


Oppervlak en Piek
Oppervlak:
Hoogste punt:
Bevolking
Bevolking:


Groeperings
Onderafdeling van:Hebride
Plaaslike OwerheidHighland (Noordelike Eilande)
Argyll and Bute (Suidelike Eilande)
Eilande
Bewoonde Eilande:?
Onbewoonde Eilande:?
Scotland
Verwysings:

In klassieke bronne word daar na die eilande verwys as die Ebudae of die Ebudes. Die hele gebied lok talle toeriste in die somers.

Eilandewysig

  • Coll
  • Colonsay
  • Eigg
  • Islay
  • Jura
  • Mull
  • Muck
  • Raasay
  • Rùm
  • Skye
  • Tiree

Die grootste eilande wat deel vorm van die Binne-Hebride is Skye, Mull, Jura, en Islay.Daar is ook talle klein, onbewoonde eilande. Een van die onbewoonde eilande, Staffa, is die tuiste van Fingal se grot en basaltkolomme.

Verwysingswysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media