Beweging van Onverbonde Lande

Die Beweging van Onverbonde Lande (BOL; Engels: Non-Aligned Movement, NAM; Serwo-Kroaties: Pokret nesvrstanih; Frans: Mouvement des non-alignés, NAM; Spaans: Movimiento de Países No Alineados, MPNA; Portugees: Movimento Não-Alinhado, MNA) is 'n internasionale organisasie van lande, wat nie tot 'n militêre alliansie behoort nie en tydens die Koue Oorlog neutraal was. Die stigting van die organisasie is geïnisieer deur die Joego-Slawiese president Josip Broz Tito, die Egiptiese staatshoof Gamal Abdel Nasser, Ghana se eerste president Kwame Nkrumah, die Indiese eerste minister Jawaharlal Nehru en die Indonesiese president Sukarno. Dit is tydens 'n vergadering in Belgrado in 1961 gestig en later het talle lande van Afrika en Asië by die Beweging aangesluit. Die doelwitte is die gelykheid tussen die lande en 'n positiewe ekonomiese ontwikkeling van die lidlande.

Lande van die Bandung-konferenise in 1955
██ Lidlande ██ Waarnemende lande

Lidlandewysig

In 2012 het die organisasie 120 lidlande en 17 waarnemende lande gehad.[1]

Huide lidlandewysig

Die volgende lande is lede van die Beweging van Onverbonde Lande, gerangskik volgens kontinente, wys hul jaar van toetreding:[2]

Afrikawysig

Tans is elke land van Afrika (sonder Suid-Soedan en die Wes-Sahara) lid van die Beweging van Onverbonde Lande.

Amerikaswysig

Asiëwysig

Europawysig

Oseaniëwysig

Voormalige lidlandewysig

Waarnemende landewysig

Die volgende lande en organisasies het waarnemende status:[1]

Landewysig

Organisasieswysig

  • Afrika-unie
  • Afro-Asian People's Solidarity Organisation
  • Arabiese Liga
  • Commonwealth Secretariat
  • Hostosian National Independence Movement
  • Kanak and Socialist National Liberation Front

Voorsitterswysig

Voorsitter van Onverbonde Lande
NaamLandPartyvanaftot
Josip Broz Tito  Joego-SlawiëLiga van Kommuniste van Joego-Slawië19611964
Gamal Abdel Nasser  Verenigde Arabiese RepubliekArabiese Sosialistiese Unie19641970
Kenneth Kaunda  ZambiëUnited National Independence Party19701973
Houari Boumediène  AlgeriëRevolusionêre Raad19731976
William Gopallawa  Sri LankaOnafhanklik19761978
Junius Richard JayewardeneVerenigde Nasionale Party19781979
Fidel Castro  KubaKommunistiese Party van Kuba19791983
Neelam Sanjiva Reddy  IndiëJanata Party1983
Zail SinghIndiese Nasionale Kongres19831986
Robert Mugabe  ZimbabweZANU–PF19861989
Janez Drnovšek  Joego-SlawiëLiga van Kommuniste van Joego-Slawië19891990
Borisav JovićSosialistiese Party van Serwië19901991
Stjepan MesićKroaties Demokratiese Unie1991
Branko KostićDemokratiese Party van Sosialistiese van Montenegro19911992
Dobrica Ćosić  Serwië en MontenegroOnafhanklik1992
Suharto  IndonesiëPartai Golongan Karya19921995
Ernesto Samper  ColombiaColombiaanse Liberale Party19951998
Andrés Pastrana ArangoColombiaanse Liberale Party1998
Nelson Mandela  Suid-AfrikaAfrican National Congress19981999
Thabo Mbeki19992003
Mahathir Mohamad  MaleisiëUnited Malays National Organisation2003
Abdullah Ahmad Badawi20032006
Fidel Castro[7]  KubaKommunistiese Party van Kuba20062008
Raúl Castro20082009
Hosni Mubarak  EgipteNasionale Demokratiese Party20092011
Mohamed Hussein TantawiOnafhanklik20112012
Mohamed MorsiVryheid en Geregtigheidspparty2012
Mahmoud Ahmadinejad  IranAlliansie van Bouers van Islamitiese Iran20122013
Hassan RohaniVereniging van Vegtende Geestelikes2013hede

Vergaderingswysig

Die konferensie van die staatshoofde of regering van die Beweging van Onverbonde Lande, oftewel na Vergadering van die Beweging van Onverbonde Lande genoem, is die belangrikste vergadering in die beweging en word elke paar jaar gehou.[8]

DatumGasheerlandGasheerstad
1ste1–6 September 1961  Joego-SlawiëBelgrado
2de5–10 Oktober 1964  Verenigde Arabiese RepubliekKaïro
3de8–10 September 1970  ZambiëLusaka
4de5–9 September 1973  AlgeriëAlgiers
5de16–19 Augustus 1976  Sri LankaColombo
6de3–9 September 1979  KubaHavana
7de7–12 Maart 1983  IndiëNieu-Delhi
8ste1–6 September 1986  ZimbabweHarare
9de4–7 September 1989  Joego-SlawiëBelgrado
10de1–6 September 1992  IndonesiëJakarta
11de18–20 Oktober 1995  ColombiaCartagena de Indias
12de2–3 September 1998  Suid-AfrikaDurban
13de20–25 Februarie 2003  MaleisiëKuala Lumpur
14de15–16 September 2006  KubaHavana
15de11–16 Julie 2009  EgipteSharm El Sheikh
16de26–31 Augustus 2012  IranTeheran
17de2015  VenezuelaCaracas

Ander vergaderings (soos die Bali-vergadering vanaf 23 tot 27 Mei 2011) is gehou tussen die amptelike vergaderings. Die Beweging van Onverbonde Lande het sy 50ste verjaarsdag in Belgrado op 5-6 September 2011 gevier.[9][10]

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 (en) "NAM Members & Observers" Geargiveer 8 Februarie 2014 op Wayback Machine. 16th Summit of the Non-Aligned Movement, Teheran, 26–31 Augustus 2012. Besoek op 24 Augustus 2012.
  2. Cahoon, Ben. "Non-Aligned Movement (NAM)". World Statesmen.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 4 September 2012.
  3. (es) La Nación – Opinión – bl. 19: Los No Alineados, vir Lucio Garcia del Solar, 10 Oktober 2006.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) Final Document of the 7th Summit of the Non-Aligned Movement -(New Delhi Declaration) Geargiveer 8 Oktober 2011 op Wayback Machine
  5. 5,0 5,1 5,2 (en) "The Non-Aligned Movement: Member States" Geargiveer 9 Desember 2010 op Wayback Machine. XII Summit, Durban, Suid-Afrika, 2–3 September 1998. Besoek op 24 Augustus 2012.
  6. (en) Kin, Lai Kwok (2 September 1992). "Yugoslavia Casts Shadow over Non-Aligned Summit". Reuters (via The Independent. Besoek op 24 Augustus 2012.
  7. (en) "Castro elected President of Non-Aligned Movement Nations". People's Daily. 16 September 2006.
  8. (en) XV Summit of the Non-Aligned Movement, Sharm El Sheikh, 11–16 July 2009: Previous Summits Geargiveer 8 Oktober 2011 op Wayback Machine
  9. (en) Non-aligned again in Belgrade
  10. (en) Secretary-General's Message to Additional Commemorative Meeting of the Non-Aligned Movement

Eksterne skakelswysig

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wikipedia vertaal.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media