Bevin Prince

Bevin Prince (gebore 23 September 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dark House (2009) en in die televisiereekse One Tree Hill (2003), House (2004), en Sublets (2016).

Bevin Prince
GeboortenaamBevin Anne Prince
Geboorte23 September 1982 (1982-09-23) (41 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaner
Beroep(e)Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Persoonlike lewewysig

Prince is in Mei 2016 met William Friend getroud in die Turks- en Caicoseilande.[1] Friend is gebore en getoë in Engeland en het na die Verenigde State verhuis toe hy vyftien jaar oud was.[2] As 'n gegradueerde aan die Southern Methodist University, het hy in 2015 uitvoerende hoof van Bisnow Media geword.[2]

'n Tragedie tref Prince op 4 Julie 2022 toe haar man, Will, op 33-jarige ouderdom sterf, nadat hy deur weerlig getref is terwyl hy op 'n boot ter see was.[3]

Filmografiewysig

Rolprentewysig

  • 2009: Dark House
  • 2009: Redefining Love

Televisiereeksewysig

  • 2003: One Tree Hill
  • 2004: House
  • 2009: Floored and Lifted
  • 2009: Five Minutes of Fame
  • 2016: Sublets

Verwysingswysig

  1. "Will Friend, Who Took Bisnow To New Heights As CEO, Passes Away At 33". Bisnow.
  2. 2,0 2,1 Romano, Nick (7 Julie 2022). "'One Tree Hill' star's husband dies after being struck by lightning". Entertainment Weekly (in Engels). Besoek op 7 Julie 2022.
  3. Solon, Zach; McJilton, Mara (4 Julie 2022). "Man confirmed dead after being struck by lightning near Masonboro Island". WECT. Besoek op 9 Julie 2022.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media