Bespreking:Afkorting

Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Suidpunt in onderwerp Vertaling van "Initiaalwoorde" uit Nederlands

Vertaling van "Initiaalwoorde" uit Nederlandswysig

Het iemand dalk 'n beter term vir "Initiaalwoorde" (so uit Nederlands oorgeneem). Dankie! Anoniem

Letterwoorde? Puvircho (kontak) 17:36, 28 April 2012 (UTC)Beantwoord
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (1992) bevat gelukkig die woord inisiaal - die eweknie daarvoor is beginletter. Dus, beginletterwoorde. Letterwoorde sluit akronieme in (bv. UNISA uitgespreek as U-nie-sa of Joe-nie-sa), maar ook woorde soos 'ATKV' (a-tee-ka-vee). Ek hou dus by beginletterwoorde. Dit klop ook op Google, hoewel as Nederlandse alternatief. Suidpunt (kontak) 20:09, 28 April 2012 (UTC)Beantwoord
Terug na "Afkorting"-bladsy.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media