Bernie Sanders

Amerikaanse politikus

Bernard "Bernie" Sanders (* 8 September 1941 in New York Stad) is tans die junior-senator van die Amerikaanse deelstaat Vermont en voormalige presidentskapskandidaat vir die Demokratiese Party in die 2016 en 2020 presidensiële verkiesings.

Bernie Sanders
Bernie Sanders
Senator Bernie Sanders in 2020

Senator van Vermont
Ampsbekleër
Termynaanvang
3 Januarie 2007
Voorafgegaan deurJim Jeffords

Voorsitter van die Senaatskomitee vir Veteraan-sake
Ampstermyn
3 Januarie 2013 – 3 Januarie 2015
Voorafgegaan deurPatty Murray
Opgevolg deurJohnny Isakson

Lid van die Huis van Verteenwoordigers van Vermont se At-large-distrik
Ampstermyn
3 Januarie 1991 – 3 Januarie 2007
Voorafgegaan deurPeter P. Smith
Opgevolg deurPeter Welch

Burgemeester van Burlington, Vermont
Ampstermyn
1981 – 1989
Voorafgegaan deurGordon Paquette
Opgevolg deurPeter Clavelle

Persoonlike besonderhede
Gebore8 September 1941 (1941-09-08) (82 jaar oud)
New York, New York
Politieke partyOnafhanklik (1979–2015; 2016–hede)
Demokratiese Party (November 2015–Julie 2016)
Liberty Union (tot 1979)
Eggenoot/-noteDeborah Shiling (1964–1966)
Jane O’Meara (1988–hede)
Kind(ers)1; 3 stiefkinders
Alma materBrooklyn College (1959–60)
Universiteit van Chicago (1960–64)
ReligieJudaïsme[1]
Handtekening

Sanders is in November 2006 verkies tot 'n onafhanklike lid van die 110de Kongres van die Verenigde State, wat op 4 Januarie 2007 vir die eerste keer vergader het. Bernie Sanders het 65 persent van die stemme op hom verenig. Voordat hy senator geword het, het hy Vermont vyftien jaar lank in die Huis van Verteenwoordigers verteenwoordig.

Sanders, wat homself as 'n demokratiese sosialis (Democratic Socialist) beskryf (alhoewel sy beleidvoorstelle binne 'n Europese konteks eerder as sosiaal-demokraties, groen of progressief beskryf sou word), is een van min linkse politikusse wat in die afgelope jare vir 'n federale amp verkies is en die eerste sosialistiese politikus in die Amerikaanse Senaat. Saam met Angus King is hy een van net twee onafhanklike senatore in die 115de Kongres, alhoewel hy nou bande met die Demokratiese Party handhaaf.

Bernie Sanders lewer fundamentele kritiek op die heersende ekonomiese, politieke en maatskaplike strukture in die Verenigde State.

Verwysingswysig

  1. "Faith on the Hill: The Religious Composition of the 113th Congress" (PDF) (in Engels). Pew Forum. November 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Maart 2013. Besoek op 18 November 2013.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media