Bergpas

Pad tussen heuwels of berge wat dit moontlik maak om die gebied te kruis

'n Bergpas is 'n pad tussen heuwels of berge wat dit moontlik maak om die gebied te kruis. Die bergpas is gewoonlik 'n saalpunt tussen twee hoër liggende punte. Meeste van die wêreld se bergreekse het sedert die vroegste tye beweging bemoeilik. Die bou van bergpasse is dus noodsaaklik om handel en migrasie te vergemaklik. Dit word ook soms gebou om oorlogvoering te vergemaklik.

'n Enkelspoorbergpas.
Die Khyber-pas in Pakistan.

Paaie en spoorlyne word soms oor bergpasse gebou om dit vinniger te maak om die pas oor te steek. Tonnels word ook soms deur ruwe en hoë bergpasse gegrawe sodat verkeer vinniger deur kan beweeg.

Die bokant van die bergpas is gewoonlik op plat grond wat dit geskik maak vir die oprig van geboue. Lande wat se grense op 'n bergreeks lê gebruik soms 'n bergpas om grensbeheer toe te pas. Rus- en uitkykpunte word ook soms op die bokant van bergpasse aangetref.

Van die bekendste bergpasse in Suid-Afrika is:

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media