Bergbamboes

Plant spesie

Die bergbamboes (Bergbambos tessellata) is een van twee spesies bamboes wat endemies aan Afrika is. Dit kom voor op die berge van Suid-Afrika, Lesotho en Eswatini. In Suid-Afrika kom dit voor in die Oos-Kaap, Vrystaat en KwaZulu-Natal op hoogtes van 1 500 - 2 000 m. Die spesie is taai, oorleef ryp en wind en verkies, klam, koeler rotsagtige plekke om in te groei. Hulle is immergroen en meerjarig. Dit word 1 - 5 m hoog, met die stamme 20 - 25 mm in deursnee. Die blare word 40 - 150 mm lank en 8 - 15 mm breed.

Bergbamboes
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
(geen rang):
Commelinids
Orde:
Poales
Familie:
Genus:
Bergbambos
Spesie:
B. tessellata
Binomiale naam
Bergbambos tessellata
(Nees) Stapleton, (2013)
Sinonieme
  • Arundinaria tessellata (Nees) Munro
  • Nastus tessellatus Nees
  • Thamnocalamus tessellatus (Nees) Soderstr. & R.P.Ellis

Die plant blom slegs elke 45 jaar, rekords wys dat hulle in 1908, 1953 en 1998/99 geblom het. Die Bamboesberg is na die plant vernoem. Die plant is in 2013 deur Stapleton in sy eie genus geplaas. Voorheen was dit deel van Thamnocalamus.

Die boom se FSA-nommer is 21.5.[1] Die ander bamboesspesie wat inheems aan Afrika is, is Oxytenanthera abyssinica.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media