Behoud van energie

Die behoud van energie beginsel wat ook bekend staan as die eerste wet van termodinamika is een van die onderliggende beginsels in chemiese ingenieurswese. Die eerste wet van termodinamika lui as volg:

Energie kan nie geskep of vernietig word nie, dit kan slegs van een vorm na 'n ander verander word.

Die wet bepaal dat die energie E0 aan die een kant van die skeidingsvlak tussen twee media van verskillende digthede, byvoorbeeld ’n vakuum met ’n digtheid van ρ0, en die energie E1 aan die ander kant van die skeidingsvlak van ’n materiële medium met ’n digtheid ρ1, dieselfde is.

Voorbeeldewysig

  • 'n Kers wat brand: As die kers brand word energie vrygestel in die vorm van lig en hitte. Die energie word nie geskep nie maar is die gestoorde chemiese energie van die was wat omgeskakel word na bogenoemde vorms van energie.
  • 'n Elektriese motor: Die motor skakel elektriese energie om na bewegings of kinetiese energie.

Bronnewysig

  • Çengel Y.A. en Boles M.A., Thermodynamics, an Engineering Approach, Vyfde Uitgawe in SI Eenhede, 2006, McGraw-Hill

Kyk ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media